Music Video
Music Video
Credits
PERFORMING ARTISTS
Ashton Wheeler
Vocals
Ruan Graaff
Guitar
Mathys Maree
Keyboards
COMPOSITION & LYRICS
Ashton Wheeler
Composer
Faraway George
Composer
PRODUCTION & ENGINEERING
Ruan Graaff
Producer
Lyrics
Daai woorde raak oud en skielik hoor ek jou naam
Die wolke trek saam, die winter tuimel in
En sien ek myself daar en terugkyk in die venster
Wens ek 'n droom waar in poetry formaat
Want net soos die reën op die vensterbank val
So sal 'n engel van bo neer daal
Ek onthou nog die way hoe jou hare so val
Dit was soos poetry, ons het verdwaal
Vuur in die nag, dit was koud, jy was kaal
Dit was soos poetry, ons het verdwaal
Ek bedel nog vir hoop in laat middag traffic
Al is dit net jou smile en kan ek jou kom sien?
My drome is al wakker, ek het lank gewag vir jou
Ek kyk op en ek sien die maan, dan hoor ek weer jou naam
Want net soos die reën op die vensterbank val
So sal 'n engel van bo neer daal
Ek onthou nog die way hoe jou hare so val
Dit was soos poetry, ons het verdwaal
Vuur in die nag, dit was koud, jy was kaal
Dit was soos poetry, ons het verdwaal
Was soos poetry, ons het verdwaal
En dan volg ek jou oor hierdie lyne van jou
Dit was soos poetry, ek kan onthou
En dan volg ek jou oor hierdie lyne van jou
Dit was soos poetry, ek kan onthou
Dit was soos poetry, ek kan onthou
Dit was soos poetry, ek kan onthou
Written by: Ashton Wheeler, Faraway George