album cover
Saturnus
118
Afrikaans
Saturnus was released on September 2, 2022 by Supra Familias as a part of the album C'est La Vie
album cover
Release DateSeptember 2, 2022
LabelSupra Familias
LanguageDutch
Melodicness
Acousticness
Valence
Danceability
Energy
BPM

Music Video

Music Video

Credits

COMPOSITION & LYRICS
Pierre Greeff
Pierre Greeff
Songwriter
Charl Du Toit
Charl Du Toit
Songwriter

Lyrics

[Verse 1]
Ek is so bang jy vergeet my
Hoe het die uurglas so leeg geraak?
Hoe het die mure ons verlaat
En ingevou?
[Verse 2]
En jy dra al my klere
En dit lyk soveel mooier aan jou
Beskerm jou teen die koue nou
Die diepste blou
[Verse 3]
En als wat jy kort
Is nog altyd hier
Ek sweer
Hmm, maar watookal jy kies
Ek sal jou ondersteun
Dis nie oor die pad nie
Maar hoe jy daar uitkom
Skenk al jou hoop
Dat ons eendag hier uitkom
[PreChorus]
Ons val deur jare se maanlig
Gaan jy als onthou?
Elke dag meer en meer
Sien ek myself in jou
Jou gees gebind aan
Saturnus
En ek aan jou
[Chorus]
Maar hoe gaan ek by jou uitkom?
Hoe gaan ek hier uitkom?
[Verse 4]
Ek verbeel my
Of hoe het die wêreld stil gestaan
Hoe het ek my jeug so gou vergaan en verruil
Vir chemiese wanbalans?
Maar jy weet hoe ek dinge sien
Siniese denkery
Het my lewe my versien
Het ek hierdie lewe verdien?
[Verse 5]
En als wat jy kort
Is nog altyd hier
Ek sweer
Hmm, maar watookal jy kies
Ek sal jou ondersteun
Dis nie oor die pad nie
Maar hoe jy daar uitkom
Skenk al jou hoop
Dat ons eendag hier uitkom
[PreChorus]
Ons val deur jare se maanlig
Gaan jy als onthou?
Elke dag meer en meer
Sien ek myself in jou
Jou gees gebind aan
Saturnus
En ek aan jou
[Chorus]
Maar hoe gaan ek by jou uitkom?
Hoe gaan ek hier uitkom?
Written by: Charl Du Toit, Pierre Greeff
instagramSharePathic_arrow_out􀆄 copy􀐅􀋲

Loading...