album cover
Duisend Jaar Van Nou
181
Pop
Duisend Jaar Van Nou was released on February 17, 2023 by Jaid River Music as a part of the album Verlanger
album cover
Release DateFebruary 17, 2023
LabelJaid River Music
LanguageEnglish
Melodicness
Acousticness
Valence
Danceability
Energy
BPM

Music Video

Music Video

Credits

COMPOSITION & LYRICS
Jeanlie Minnie
Jeanlie Minnie
Songwriter
PRODUCTION & ENGINEERING
Gideon Botes
Gideon Botes
Producer

Lyrics

Jou oë dans met avontuur
Ek is bang, maar wys my wat jy sien
Die tyd verloop, en die dae vergaan
Ek besef, ek moet iets groters van my lewe maak
Die stad se klank het my omvou
In arms sterker as die see
Jou woorde roer iets in my hart
Ek wil alles in my gee
Sê my wie sal ek moet wees
Wat kan ek sê, wat moet ek doen
Dat die wêreld my sal onthou
Oor n duisend jaar van nou
Jou woorde lag deur die lewens pyn
Al is dit seer, bly jy glo in soveel meer
My hart is oop, soms bang, en ook aleen
Maar ek besef, daar moet iets beters as net môre wees
Die stad se klank het my omvou
In arms sterker as die see
Jou woorde roer iets in my hart
Ek wil alles in my gee
Sê my wie sal ek moet wees
Wat kan ek sê, wat moet ek doen
Dat die wêreld my sal onthou
Oor n duisend jaar van nou
Oh oh oh
Sal jy my woorde nog kan hoor deur die geraas?
Oor n duised jaar van nou
Oh oh oh
En op daai ritme deur die koue nag lug dans
Die stad se klank het my omvou
In arms sterker as die see
Jou woorde roer iets in my hart
Ek wil alles in my gee
Sê my wie sal ek moet wees
Wat kan ek sê, wat moet ek doen
Dat die wêreld my sal onthou
Oor n duisend jaar van nou
Written by: Jeanlie Minnie
instagramSharePathic_arrow_out􀆄 copy􀐅􀋲

Loading...