Lyrics

O Liewe Lulu Sal jy vanaand by my kom doedoe Die liefde brand hier in my hart soos voo doo My drome lê aan skerwe liewe Lulu O ek kry hoendervleis, as jy die dansbaan betree Ek fantaseer oor hoe jy alles weer En as jy uithaal en dat ek so lekker swaai Dan word ek mal. Sonder jou is die dansbaan verlate my nooi My hele lyf bewe, want mooi bly maar mooi My hart gaan op loop as jou oë en jou smile spot met my O Liewe Lulu Sal jy vanaand by my kom doedoe Die liefde brand hier in my hart soos voo doo My drome lê aan skerwe liewe Lulu O Liewe Lulu Jys die prinses van die nag liewe Lulu Jyt my in jou mag Liewe Lulu My drome in jou siel verdrink En as almal staar na die mysie hier voor Heggende glimlag en haar oë jou deurboor Dit leef as jy dans en jy gly soos 'n kat oor die vloer Daar is iets in jou meisie wat my bloed laat stol My oë vasgavang en my en my hart is op hol Die passie waarmee jy die daansbaan regeer Liewe Lulu O Liewe Lulu Sal jy vanaand by my kom doedoe Die liefde brand hier in my hart soos voo doo My drome lê aan skerwe liewe Lulu O Liewe Lulu Jys die prinses van die nag liewe Lulu Jyt my in jou mag Liewe Lulu My drome in jou siel verdrink O Liewe Lulu Sal jy vanaand by my kom doedoe Die liefde brand hier in my hart soos voo doo My drome lê aan skerwe liewe Lulu O Liewe Lulu Sal jy vanaand by my kom doedoe Die liefde brand hier in my hart soos voo doo My drome lê aan skerwe liewe Lulu O Liewe Lulu sal jy vanaand by my kom doedoe O liewe Lulu, O liewe mooie seksie lulu
Writer(s): Swart Blackie Lyrics powered by www.musixmatch.com
instagramSharePathic_arrow_out