Music Video

Credits

PERFORMING ARTISTS
CORDELIA
CORDELIA
Lead Vocals
COMPOSITION & LYRICS
Rudi Claase
Rudi Claase
Songwriter
PRODUCTION & ENGINEERING
Marius Brouwer
Marius Brouwer
Producer

Lyrics

Is jy mal in jou kop, om te dink dat ek ooit hierdie liefde kan stop Jy moet weet dat 'n deel van jou Hart, vir ewig klop klop hier binne my. En ek kyk hoe jy weg ry saam met haar, sal dit ooit bedaar in my . En kan jy hoor watter dele van my en van jou het jy verloor Jy moet weet dat ek deel van hart sopas gestop het hier binne my As jy my los sal my sinne my los vir jou Wat as hierdie liefde, watter pil vat hierdie pyn Ek hoor nog jou stem diep hier binne my, gaan dit ooit verdwyn. Jy se dis alles niks nie, en my hart is nie vir jou. Maak tog jou oe oop en kyk vir my, jy's my man ek's jou vrou Is jy mal in jou kop, om te dink dat ek ooit hierdie liefde kan stop Jy moet weet dat 'n deel van jou Hart, vir ewig klop klop hier binne my. En ek kyk hoe jy weg ry saam met haar, sal dit ooit bedaar in my . En kan jy hoor watter dele van my en van jou het jy verloor Jy moet weet dat ek deel van hart sopas gestop het hier binne my As jy my los sal my sinne my los vir jou Jy dink ek se dit baie, ek het gedink jy het gehoor. Ek soek jou gedagtes hier binne my, want jou kop het jou hart verloor Is jy mal in jou kop, om te dink dat ek ooit hierdie liefde kan stop Jy moet weet dat 'n deel van jou Hart, vir ewig klop klop hier binne my. En ek kyk hoe jy weg ry saam met haar, sal dit ooit bedaar in my . En kan jy hoor watter dele van my en van jou het jy verloor Jy moet weet dat ek deel van hart sopas gestop het hier binne my As jy my los sal my sinne my los vir jou Jou hart is binne my eie, Geen liefde op aarde is weier as my liefde vir jou Is jy mal in jou kop, om te dink dat ek ooit hierdie liefde kan stop Jy moet weet dat 'n deel van jou Hart, vir ewig klop klop hier binne my. En ek kyk hoe jy weg ry saam met haar, sal dit ooit bedaar in my . En kan jy hoor watter dele van my en van jou het jy verloor Jy moet weet dat ek deel van hart sopas gestop het hier binne my As jy my los sal my sinne my los vir jou Ek bere jou hart net hier binne my dalk Is ek mal oor ek mal in my kop is vir jou
Writer(s): Rudi Claase Lyrics powered by www.musixmatch.com
instagramSharePathic_arrow_out