Music Video

Upcoming Concerts for Kurt Darren

Featured In

Credits

PERFORMING ARTISTS
Kurt Darren
Kurt Darren
Performer
COMPOSITION & LYRICS
Kurt Darren
Kurt Darren
Lyrics
Fred den Hartog
Fred den Hartog
Lyrics
Don Kelly
Don Kelly
Lyrics
Marc Brendon
Marc Brendon
Lyrics
Hunter Kennedy
Hunter Kennedy
Composer
PRODUCTION & ENGINEERING
Coleske Artists
Coleske Artists
Producer

Lyrics

Dans op die tafel. Die dag was lank. Die donker donderbuie het jou lag kom vang. Nou sit jy alleen vanaand. Klim van jou voete af kom maak 'n plan Daar is altyd iewers 'n party aan die gang Ja, die dag was lank, te lank Kom ons dans op die tafel Sit jou hande in die lug Hey mama hey mama wie is lus Om te dans op die tafels tot die sweet drup Hey mama hey mama wie is lus Hey hey, oooooh Hey hey, oooooh Hey hey, oooooh Hey mama hey mama wie is lus Die dag was lank Jou tasse staan al weer by die deur gepak Nou sit jy weer sak in as Klim van jou voete af kom maak 'n plan Daar is altyd iewers 'n party aan die gang Ja, die dag was lank, te lank Kom ons dans op die tafel Sit jou hande in die lug Hey mama hey mama wie is lus Om te dans op die tafels tot die sweet drup Hey mama hey mama wie is lus Hey hey, oooooh Hey hey, oooooh Hey hey, oooooh Hey mama hey mama wie is lus (Musiek interval) Die dag wat jy besef dat jy net joune is, Sal jy besef dat jou geluk net in jou hande rus Die dag wat jy besef dat jy net joune is, Sal jy besef dat jou geluk net in jou hande rus Kom ons dans op die tafel Sit jou hande in die lug Hey mama hey mama wie is lus Om te dans op die tafels tot die sweet drup Hey mama hey mama wie is lus Kom ons dans op die tafel Sit jou hande in die lug Hey mama hey mama wie is lus Om te dans op die tafels tot die sweet drup Hey mama hey mama wie is lus Hey hey, oooooh Hey hey, oooooh Hey hey, oooooh Hey mama hey mama wie is lus
Writer(s): Brendon Marc, Kelly Don, Den Hartog Fred, Kennedy Hunter, Darren Darren Lyrics powered by www.musixmatch.com
instagramSharePathic_arrow_out