album cover
Cruiser
6,006
Afrikaans
Cruiser was released on June 2, 2023 by Warner Music Africa as a part of the album Wille Ding
album cover
Release DateJune 2, 2023
LabelWarner Music Africa
Melodicness
Acousticness
Valence
Danceability
Energy
BPM74

Music Video

Music Video

Credits

PERFORMING ARTISTS
Appel
Appel
Vocals
Juan (Floors) Oosthuizen
Juan (Floors) Oosthuizen
Electric Guitar
Murray Lubbe
Murray Lubbe
Programming
Brendan Ross
Brendan Ross
Saxophone
COMPOSITION & LYRICS
Christoph Kotze
Christoph Kotze
Songwriter
Murray Lubbe
Murray Lubbe
Arranger
PRODUCTION & ENGINEERING
Murray Lubbe
Murray Lubbe
Producer
Paulo Azevedo
Paulo Azevedo
Producer

Lyrics

[Verse 1]
Laai my vir oulaas in my cruiser
Alles lyk beter deur daai ou ruit
Loodpoot tot in die bosveld
Waar karakter baie meer as geld tel
[Verse 2]
Dis net hy, sy hond en sy beste pel
Vier 35 duimers op 'n ou grondpad
As hierdie trokkie maar net kon praat
Sal die hare in jou nek op aandag staan
[Chorus]
Laai my vir oulaas in my cruiser
Dat ek deur die poorte ry
In die Hemel betaal jy nie vir diesel nie
Jy kan virewig grondpad ry
[Chorus]
En die buskryt lê soos Kalahari sand
Dis waar gewere leer om Afrikaans te praat
Die kudus loop in hulle morges rond
Soos die vis arend skree in die agtergrond
[Verse 3]
Daars net 3 dinge wat virewig is
Familie, die Bybel en 'n Land kruiser
Haal die spieeltjie af en kyk net na voor
Want as alles verdwyn bly net jou storie oor
[Verse 4]
In 'n cruiser het ek leer ratte ruil
Clutch teen die mêrrie want ek was nog klein
Elke pad op hierdie plaas is op sy diff geskryf
Hierdie cruiser is deel van hierdie boer se lyf
[Chorus]
Laai my vir oulaas in my cruiser
Dat ek deur die poorte ry
In die Hemel betaal jy nie vir diesel nie
Jy kan virewig grondpad ry
[Chorus]
En die buskryt lê soos Kalahari sand
Dis waar gewere leer om Afrikaans te praat
Die kudus loop in hulle morges rond
Soos die vis arend skree
[Verse 5]
Dit sal lank vat om beter trok te kry
2 difflocks waar ek my siel in toe sluit
En dit sal lank vat voor hierdie cruiser ophou ry
Ek sal hom nog deur Die hemel poorte ry
[Chorus]
Laai my vir oulaas in cruiser
Dat ek deur die poorte ry
Want in die Hemel betaal jy nie vir diesel nie
Jy kan virewig net op die grondpad ry
[Chorus]
En die buskryt lê soos Kalahari sand
Dis waar gewere leer om Afrikaans te praat
Die kudus loop in hul morges rond
Soos die vis arend skree in agtergrond
In die agtergrond
[Chorus]
En die buskryt lê soos Kalahari sand
Dis waar gewere leer om Afrikaans te praat
Die kudus loop in hul morges rond
Soos die vis arend skree in die agtergrond
Written by: Christoph Kotze
instagramSharePathic_arrow_out􀆄 copy􀐅􀋲

Loading...