Lyrics

Haar rokkie het haar boudjies net-net toegemaak Op die hawe het sy heeldag lyne natgemaak En laataand in die pub het die manne oor haar vis gepraat Sy was klein, sy was fyn, en man was sy 'getrain' Sy kon woeker met 'n stok en 'n stywe, stywe lyn En die manne het van wyd en syd vir haar vis gekom Ooohhh, ja-ja, hoemela, Sy verkoop haar snoekie op die hoekie - noekie, noekie Ja-ja, hoemela, manne staan in rye vir haar snoekie - noekie, noekie Ja-ja, hoemela, sy verkoop haar snoekie op die hoekie - noekie, noekie Ja-ja, hoemela, manne staan in rye vir haar snoekie - noekie, noekie Haar sussie het die manne ok lekker lus gemaak Haar voorskoot het haar kanne ne-net toegemaak In die bakery het die manne oor haar koek gepraat Sy was groot, sy was rof, en amper onbeskof Sy kon klits, sy kon skommel, tot die room ontplof En die manne het van wyd en syd vir haar koek gekom Ooohhh, ja-ja, hoemela, Sy verkoop haar koekie op die hoekie - noekie, noekie Ja-ja, hoemela, manne staan in rye vir haar koekie - noekie, noekie Ja-ja, hoemela, sy verkoop haar koekie op die hoekie - noekie, noekie Ja-ja, hoemela, manne staan in rye vir haar koekie - noekie, noekie (Soek jy stukkie, soek jy proetjie, sê my waarvoor is jy lus) (Ek is lus vir jou koekie, en jou lekker stukkie vis) (Soek jy snoekie, soek jy koekie, sê my waarvoor is jy lus) (Ek is lus vir jou koekie en jou lekker stuk vis) Ja-ja, hoemela, snoekie en 'n koekie op die hoekie - noekie, noekie
Writer(s): Kelly Don, Vorster Adolf, Van Niekerk Dirk Lyrics powered by www.musixmatch.com
instagramSharePathic_arrow_out