Credits
PERFORMING ARTISTS
Juan Boucher
Performer
COMPOSITION & LYRICS
Juan Boucher
Songwriter
Lyrics
[Verse 1]
En hoe lank kan ons loop op gebrande pad?
En hoe mal moet ek wees om jou hand te vat?
Maar die sad songs sê waar jy my êrens heen sal vat
[Verse 2]
Waai jy weg soos die wind as ek aan jou vat?
Want ek's niks sonder jou, dis 'n doringpad
Maar die sad songs sê hoe ek nie by jou kan bly nie
[Verse 3]
Was dit musiek binne my
Of memories van jou wat agterbly?
[Verse 4]
En dis sad, sad songs, ek's alleen op die pad
En dis sad, sad songs
En dis sad, sad songs, as dit reën op die dak
En dis sad, sad songs
[Verse 5]
Sad, sad songs, voel ek jou en my as ek luister
Is dit sad, sad songs wat fluister?
[Verse 6]
Loop ek weg van jou weer, baby, jy is vry
Net solank jy moet weet, ek's die een wat ly
En die sad songs sê hoe alleen dit sonder jou by my is
[Verse 7]
Vlieg jy hoog waar jy is, is jy naby my?
Klim jy hoog op 'n berg en dan roep jy my?
Maar die sad songs sê hoe ek jou nie weer sal hoor nie
[Verse 8]
Was dit musiek binne my
Of memories van jou wat agterbly?
[Verse 9]
En dis sad, sad songs, ek's alleen op die pad
En dis sad, sad songs
En dis sad, sad songs, as dit reën op die dak
En dis sad, sad songs
[Verse 10]
Sad, sad songs, voel ek jou en my as ek luister
Is dit sad, sad songs wat fluister?
[Verse 11]
En dis sad, sad songs, ek's alleen op die pad
En dis sad, sad songs
En dis sad, sad songs, as dit reën op die dak
En dis sad, sad songs
[Verse 12]
En dis sad, sad songs, ek's alleen op die pad
En dis sad, sad songs
En dis sad, sad songs, as dit reën op die dak
En dis sad, sad songs
[Verse 13]
Sad, sad songs, voel ek jou en my as ek luister
Is dit sad, sad songs wat fluister?
Written by: Juan Boucher

