Music Video

Featured In

Credits

PERFORMING ARTISTS
Johan Viljoen
Johan Viljoen
Bass Guitar
Daniel Marais
Daniel Marais
Vocals
Johan Balt
Johan Balt
Vocals
COMPOSITION & LYRICS
Johan Viljoen
Johan Viljoen
Songwriter
Daniel Marais
Daniel Marais
Songwriter
Johan Balt
Johan Balt
Songwriter
PRODUCTION & ENGINEERING
Johan Viljoen
Johan Viljoen
Producer

Lyrics

Sy stap met haar skateboard in die berg Eks soos wat gaan aan Sy swem in die dam Ek vra haar wat is haar naam Inge maar wat is jou van Waar kom jy vandaan? Ek wil jou leer ken Sy is die kaalvoetkind Sy is die somerwind Sy is 'n enegel alleen In die Kaapse reën Sy het daai hippie vibe She must be nice Met daai blue blue eyes Inge ek dink aan jou Soos ek vanaand vir my dak lê en staar Dink jy terug aan daai oggend in die berg Ek was weg en jy was daar Soos ek nou op die vliegtuig sit en staar Dink ek aan jou en ek vergeet van haar Inge, sal ek jou ooit weer sien Sy is die kaalvoetkind Sy is die somerwind Sy is 'n enegel alleen In die Kaapse reën Sy het daai hippie vibe She must be nice Met daai blue blue eyes Dit was 10 minute gewees Maar ek wens ek kon jou boek nog langer lees Ek wou jou wêreld verken Net ek, my boek en my pen Sy is die kaalvoetkind Sy is die somerwind Sy is 'n enegel alleen In die Kaapse reën Sy het daai hippie vibe She must be nice Met daai blue blue eyes Mag die winde jou vlerke neem na plekke waar jy vrede vind Maar inge as ek jou nooit weer sien Mag die winde jou vlerke neem
Writer(s): Johan Viljoen, Johan Balt, Daniel Jacobus Marais Lyrics powered by www.musixmatch.com
instagramSharePathic_arrow_out