album cover
Ek Val
album cover
Ek Val was released on October 16, 2026 by Universal Music (Pty) Ltd. as a part of the album Ek Val - Single
October 16, 2026
LabelUniversal Music (Pty) Ltd.
BPM100
Melodicness
Acousticness
Valence
Danceability
Energy

Lyrics

[Verse 1]
Ek mis my Pa se stem en my Ma se kos
Ek mis R.E.M. op die radio en die dae toe ons-
Hande kon vashou in die winter
En die liefde kon vlieg soos 'n flinder in my kop
Ek mis my beste pel, hy't gegroet voor sy tyd
Wens ek kan hom eenkeer bel
En hoor die hemel is great
Ek mis al my vriende se troues
En jou hier langs my as dit koud is, ek mis
[PreChorus]
Maar al wat jy mis van missed calls is terugbel, terugbel
En even if she falls sal ek haar optel
[Chorus]
En styf vashou teen my bors want die Here weet ek wag al lankal
As jy val weet ek sal jou op-
Tel ek al die leë beloftes op in jou kop was dit gemaak om gebreek te word
En ek val en ek val en ek val
En ek val en ek val en ek val
[Verse 2]
Ek mis die glimlag tussen jou dumpels en die sonsak in jou oë
Ek wil jou saam my vat op die langpad, jy gee kleur aan die karoo
En jy glinster en dit was winter, dit voel soos gister
En ek mis dit
[PreChorus]
Maar al wat jy mis van missed calls is terugbel, terugbel
En even if she falls sal ek haar optel
[Chorus]
En styf vashou teen my bors want die Here weet ek wag al lankal
As jy val weet ek sal jou op-
Tel ek al die leë beloftes op in jou kop was dit gemaak om gebreek te word
En ek val en ek val en ek val
En ek val en ek val en ek val
[Outro]
Maar al wat jy mis van missed calls is terugbel, terugbel
En even if she falls sal ek haar optel
Written by: Johan Balt

Loading...