album cover
Ek Leef
album cover
Ek Leef was released on October 25, 2024 by Universal Music (Pty) Ltd. as a part of the album Ek Leef - Single
ReleasedOctober 25, 2024
LabelUniversal Music (Pty) Ltd.
BPM174
Melodicness
Acousticness
Valence
Danceability
Energy

Music Video

Music Video

Lyrics

[Verse 1]
Die horison sluit
Klokslag om 8 elke nag in the somer
Maar eks nogsteeds verlore sonder die son
[Verse 2]
Hoor, hoor, hoor my uit
Ons moet, moet, moet besluit
Gaan ons links
Gaan ons regs
Of gaan ons reguit by die duin uit
[Verse 3]
Pille vir kersfees op repeat
'n Haai-tand-hanger en 'n enkel bead
Vanilla Roomys in my hand
En jou caramel in die sand
En ek leef
En ek leef
En ek leef
Maar nie sonder jou nie
[Verse 4]
Plett Rage was heel okay
Jack Parrow by Jeffreys Bay
Eloff en Spoegwolf
Jay en lianie May
[Verse 5]
Was dit die roadtrips, self deur gery?
Of dalk 'n lift op 'n bakkie gekry
Drie Ankers en puffies
En Stilbaai se touchies
Ons het amper daar baklei
[Verse 6]
Pille vir kersfees op repeat
'n Haai-tand-hanger en 'n enkel bead
Vanilla Roomys in my hand
En jou caramel in die sand
En ek leef
En ek leef
En ek leef
Maar nie sonder jou nie
[Verse 7]
En ek leef, ek leef, ek leef
Eke leef, ek leef, ek leef
Eke leef
Vir daai sunsets in Desember saam met jou
[Verse 8]
Pille vir kersfees op repeat
'n Haai-tand-hanger en 'n enkel bead
Vanilla Roomys in my hand
En jou caramel in die sand
En ek leef
En ek leef
En ek leef
Maar nie sonder jou nie
Written by: Daniel Marais, Georic Lomas, Johan Viljoen, Regardt Scheepers, Rikus De Beer, Roux Cloete
instagramSharePathic_arrow_out􀆄 copy􀐅􀋲

Loading...