Lyrics

Jy dra high heels Ek drink whiskey on the rocks Ek is 'n sterrekyker Jy's 'n wannabe diepseeduiker So al wat ek wil sê is catch my drift So al wat ek wil sê is lees die boodskap tussen die lyne Dis vroeg in Julie En al wat ek wil hê is warm koffie En nie jou koue liefde nie Maar such is life Jy kan seker nie verwag om in Ackermans vir 'n Zara top te shop nie Jy dra high heels Ek drink whiskey on the rocks Ek is 'n sterrekyker Jy's 'n wannabe diepseeduiker So al wat ek wil sê is catch my drift So al wat ek wil sê is lees die boodskap tussen die lyne Maande later Kom by die besef dat Opposites attract nie En jy weet ons sal nie werk nie Maar ek maak die besluit Ek sê cheers cheers oor en uit Jy dra high heels Ek drink whiskey on the rocks Ek is 'n sterrekyker Jy's 'n wannabe diepseeduiker So al wat ek wil sê is catch my drift So al wat ek wil sê is lees die boodskap tussen die lyne Dis nie jy nie dis ek Verkeerde tyd, verkeerde plek Dis nie jy nie dis ek Verkeerde plek, verkeerde ek Jy dra high heels Ek drink whiskey on the rocks Ek is 'n sterrekyker Jy's 'n wannabe diepseeduiker So al wat ek wil sê is catch my drift So al wat ek wil sê is lees die boodskap tussen die lyne
Writer(s): Daniel Marais, Johan Balt, Roux Cloete Lyrics powered by www.musixmatch.com
instagramSharePathic_arrow_out