album cover
Storie
album cover
Storie was released on March 20, 2020 by Rothman Records as a part of the album Op My Pad
March 20, 2020
LabelRothman Records
BPM74
Melodicness
Acousticness
Valence
Danceability
Energy

Lyrics

Dis laat in die aand
Stoksielalleen, sukkel om te slaap
Voel of die tyd stilstaan
Wanneer het als so deurmekaar geraak?
Is dit nou te laat?
Kop in my kussing en ek sukkel om sin te maak
Het jy dit klaar laat gaan?
Gebreekte stukke pas nooit weer goed in mekaar
Miskien is jy net nog een storie waar my hart breek
Net nog 'n probleem, ek weet net die tyd sal leer
Miskien is jy net nog een storie waar my hart breek
Hoe lank gaan dit neem om van jou te vergeet?
Dis die storie waar my hart breek
 
Gedagtes raas
Stadig maar seker verloor ek al my balans
En dit slaan my nou so bietjie laat
Ek wonder saam met wie is jy uit vanaand
En ek wou net wegraak
Jy't aanbeweeg, nou's als deurmekaar
Kan ons dit uitpraat?
Want die wêreld draai en dis net ek wat stilstaan
Miskien is jy net nog een storie waar my hart breek
Net nog 'n probleem, ek weet net die tyd sal leer
Miskien is jy net nog een storie waar my hart breek
Hoe lank gaan dit neem om van jou te vergeet?
Dis die storie waar my hart breek
Dis laat in die aand
Stoksielalleen, sukkel om te slaap
Voel of die tyd stil staan
Miskien is jy net nog een storie waar my hart breek
Net nog 'n probleem, ek weet net die tyd sal leer
Miskien is jy net nog een storie waar my hart breek
Hoe lank gaan dit neem om van jou te vergeet?
Dis die storie waar my hart breek
Dis die storie waar my hart breek
Written by: Loki Rothman
instagramSharePathic_arrow_out􀆄 copy􀐅􀋲

Loading...