Music Video

Plaasmeisie
Watch {trackName} music video by {artistName}

Credits

PERFORMING ARTISTS
Lallie
Lallie
Vocals
Carlé Van Deventer
Carlé Van Deventer
Background Vocals
COMPOSITION & LYRICS
Joshua Oosthuizen
Joshua Oosthuizen
Songwriter
Marno van der Merwe
Marno van der Merwe
Songwriter

Lyrics

'N Hilux bakkie pas by my Ek wil 125 op die grondpad ry Met my arm by die venster uit Oor die lande kyk Sterk oppad na jou 'N Tweespoor pad is gemaak vir my Met 200 perde kan ek lekker ry Vroeg in die oggend met die son nog laag Na jou toe jaag Jy verstaan waar my hart is Ek is 'n plaasmeisie Kry my in die bosveld langs 'n braaivleis vuur Die sterre is my ligte En my hart is hier In die bos vind ek my rigting Ek's 'n plaasmeisie Ek skiet net so goed Soos die man langs my Gee my die blits, jy kan die hout gaan kry Ek vat brandewyn met volroom melk Maar ek sal jou hart laat smelt Ek weet jy hou van my net soos ek is Ek is 'n plaasmeisie Kry my in die bosveld langs 'n braaivleis vuur Die sterre is my ligte En my hart is hier In die bos vind ek my rigting Ek's 'n plaasmeisie Ek is 'n plaasmeisie Kry my in die bosveld langs 'n braaivleis vuur Die sterre is my ligte En my hart is hier In die bos vind ek my rigting Ek's 'n plaasmeisie Ek's lief vir waar die mielies Die lande geel verf Waar die springbok wei En deur die lang gras swerf Ek is 'n plaasmeisie Kry my in die bosveld langs 'n braaivleis vuur Die sterre is my ligte En my hart is hier In die bos vind ek my rigting Ek's 'n plaasmeisie Ek is 'n plaasmeisie Kry my in die bosveld langs 'n braaivleis vuur Die sterre is my ligte En my hart is hier In die bos vind ek my rigting Ek's 'n plaasmeisie Ek is 'n plaasmeisie Ek is 'n plaasmeisie Die sterre is my ligte In die bos vind ek my rigting Ek's 'n plaasmeisie
Writer(s): Marno Van Der Merwe Lyrics powered by www.musixmatch.com
instagramSharePathic_arrow_out