album cover
Ligte Af
album cover
Ligte Af was released on June 30, 2023 by Ruan Josh Music as a part of the album Ligte Af - Single
June 30, 2023
LabelRuan Josh Music
BPM129
Melodicness
Acousticness
Valence
Danceability
Energy

Music Video

Music Video

Lyrics

[Verse 1]
Kruip uit die gate uit, want kuier gaan ons kuier
Bring al jou mense saam as jy wil (As jy wil)
Ek gaan nie weer 'n aand omsit in die donker nie, ek weier
Ons doen die ding by die vure, dis al verskil
[Verse 2]
In die stad of plaas, is jy klaas of baas, as die bure vra maak ons môre klaar?
Laat die shedding kom, ons dans al die tafels om
[PreChorus]
Met die ligte af vat ons hom deurnag
Lig ons glase op, sokkie ons non-stop
Met die ligte af is ons almal braaf
Kom ons draai gou die volume oop
[Chorus]
Met die ligte af vat ons hom deurnag
Lig ons glase op, sokkie ons non-stop
Met die ligte af is ons almal braaf
Kom ons draai gou die volume oop
Met die ligte af (Oh-oh-oh-oh)
Met die ligte af (Oh-oh-oh-oh)
Met dit af
[Verse 3]
Hier is ons weer 'n keer, jy die loskop, ek die vryer
Staan bietjie nader, jy weet jy wil
[Verse 4]
Gaan ons ry of bly, oor die dansvloer gly, ons twee lywe saam in 'n wentelbaan
Laat die shedding kom, ons dans al die tafels om
[Chorus]
Met die ligte af vat ons hom deurnag
Lig ons glase op, sokkie ons non-stop
Met die ligte af is ons almal braaf
Kom ons draai gou die volume oop
Met die ligte af (Oh-oh-oh-oh)
Met die ligte af (Oh-oh-oh-oh)
Met dit af
[Verse 5]
Oooh, met jou lyf teen my
Ons kan net hier bly
Met die ligte af
Vat ons hom deurnag
[Chorus]
Met die ligte af vat ons hom deurnag
Lig ons glase op, sokkie ons non-stop
Met die ligte af is ons almal braaf
Kom ons draai gou die volume oop
Met die ligte af (Oh-oh-oh-oh)
Met die ligte af (Oh-oh-oh-oh)
Met dit af
Written by: Ruan du Plessis
instagramSharePathic_arrow_out􀆄 copy􀐅􀋲

Loading...