Lyrics

As jy geglo het Ek kan op water loop Is jy reg want ek loop op geloof En as jy geval het Het jy gewonder waar was ek Sou ek jou gevang het En as jy gedroom het En jou drome stop in stilte Moes jy net geglo het (Moes jy net geglo het) Ek het jou wakker gemaak vir 'n rede Onder die water jou hand gelos Ek het geskree en ek mis die verlede Onder die wolke is die tyd gemors Seker te spyt om vir jou niks te sê nie En die verwyt om nie alleen te lê nie Was dit als verniet gewees Onthou jy om lief te wees Onthou hou jy om jonk' Onthou jy om lief te wees Jy het belowe Jy het belowe in die see se rof het jy geen beloftes As my woorde stof is Sal jy dit steel en met die wêreld deel tot die water dof is Sou jy geglo het Jy kan water loop Was jy reg Want jy loop waar die lof is Ek het jou wakker gemaak vir 'n rede Onder die water jou hand gelos Ek het geskree en ek mis die verlede Onder die wolke is die tyd gemors Seker te spyt om vir jou niks te sê nie En die verwyt om nie alleen te lê nie Was dit als verniet gewees Onthou jy om lief te wees Onthou hou jy om jonk' Onthou jy om lief te wees (Ek het jou wakker gemaak vir 'n rede) (Onder die water jou hand gelos) Ek het jou wakker gemaak vir 'n rede Onder die water jou hand gelos Ek het geskree en ek mis die verlede Onder die wolke is die tyd gemors Seker te spyt om vir jou niks te sê nie En die verwyt om nie alleen te lê nie Was dit als verniet gewees Onthou jy om lief te wees Onthou hou jy om jonk' Onthou jy om lief te wees Onthou jy om lief te wees Onthou hou jy om jonk' Onthou jy om lief te wees As my woorde stof is Sal jy dit steel en met die wêreld deel tot die water dof is
Writer(s): Boucher Juan Lyrics powered by www.musixmatch.com
instagramSharePathic_arrow_out