Credits
Lyrics
[Verse 1]
Van Stellenbosch
Tot Potch
Het my brein my klaar gelos
Ek kon onthou ek het gekots
Op die dash van my ou Ford
Ek's support van my bra
Hy swaai 'n zaab, dit was kaas
Nou's dit lekker
Drink Jäger
Tequila loop van my bek af
[PreChorus]
Slat 'n tjoefie?
Ek hoefie
Addiction is mos nie cool nie
Stap net in da by Impala
Die girls is mos net nannas
[Chorus]
Nannas
Nannas
Nannas
Nannas
Nannas
Girls is mos net nannas
[Verse 2]
Slat 'n brannas
My plannas met girltjies
Is net bevange
Is in musics en die poppe
Verloor almal net hul koppe
Want daar's Zappa
My matta, ons kuier
Tot almal tatta
By De Lapa
Is lekker
Die girltjies is op hul plekke
[PreChorus]
Slat 'n tjoefie?
Ek hoefie
Addiction is mos nie cool nie
Stap net in da by die catwalk
Die girls is mos net nannas
[Chorus]
Nannas
Nannas
Nannas
Nannas
Nannas
Girls is mos net nannas
[Verse 3]
Nou's die party verby
Ek het 'n girl om te vry
Ek laai haar in die bakkie
En ons almal kry net ons ry
Stop toe daar by my huis
I make her feel lekker tuis
En soos haar klere ook uit
Ek doen my ding en ek's uit
[PreChorus]
Slat 'n tjoefie?
Ek hoefie
Addiction is mos nie cool nie
Stap net uit daar by die penthouse
Die girls is mos net nannas
[Chorus]
Nannas
Nannas
Nannas
Nannas
Nannas
Girls is mos net nannas

