Music Video

Featured In

Credits

PERFORMING ARTISTS
Francois van Coke
Francois van Coke
Performer
Dane Taylor
Dane Taylor
Performer
Brendyn ‘Rusti’ Rossouw
Performer
Francois Badenhorst
Francois Badenhorst
Performer
Frederick den Hartog
Frederick den Hartog
Performer
COMPOSITION & LYRICS
Francois Badenhorst
Francois Badenhorst
Songwriter
Frederick den Hartog
Frederick den Hartog
Songwriter
PRODUCTION & ENGINEERING
Dane Taylor
Dane Taylor
Mixing Engineer
Brendyn ‘Rusti’ Rossouw
Mastering Engineer
Frederick den Hartog
Frederick den Hartog
Producer

Lyrics

Hoog op adrenalien My gevaarlike lewe Naby aan die afgrond In die mond van die leeu Ek vat die N2 elke kans wat ek kry Draf versigtig in die donker En luister audiobooks Droom van vasgevang wees in 'n skietgeveg Vasgekeer in 'n kontant-in-transito-rooftog Rustig by robot gedurende beurtkrag Ek is fokkin braaf, sit al die alarms af O, my donner Dis 'n misdaadtoneel O, my donner Die geraas is te veel O, my donner Dis 'n misdaadtoneel O, my donner Ek het my hart uit gespeel Seën die dooie helde Vier-en-sewentig moorde Begrawe hier in ons eie agterplaas Wilder as die Oos-Rand Brakpan tot Bellville Wag geduldig vir die kapers hier onder die brug Kom klop-klop teen die ruit Toe ek opkyk Sien ek die geweer Maar ek gaan nie luister nie So baie geslaan Ek ken die gevoel Dis die Wilde Weste Sit net voet in die hoek O, my donner Dis 'n misdaadtoneel O, my donner Die geraas is te veel O, my donner Dis 'n misdaadtoneel O, my donner Ek het my hart uit gespeel O, my donner Dis 'n misdaadtoneel O, my donner Die geraas is te veel Ek kies strategies net die goeie herinneringe Ek kies strategies net die goeie herinneringe Ek kies strategies net die goeie herinneringe Ek kies strategies net die goeie herinneringe
Writer(s): Francois Badenhorst, Frederick Den Hartog Lyrics powered by www.musixmatch.com
instagramSharePathic_arrow_out