Music Video

Featured In

Credits

PERFORMING ARTISTS
Francois van Coke
Francois van Coke
Performer
Rudolph Willemse
Rudolph Willemse
Performer
Jurgen Von Wechmar
Jurgen Von Wechmar
Performer
Dane Taylor
Dane Taylor
Performer
Reuben Cohen
Reuben Cohen
Performer
Francois Badenhorst
Francois Badenhorst
Performer
Jedd Ralph Kossew
Jedd Ralph Kossew
Performer
Richard Kyle Onraet
Richard Kyle Onraet
Performer
Elandré Schwartz
Elandré Schwartz
Performer
COMPOSITION & LYRICS
Rudolph Willemse
Rudolph Willemse
Songwriter
PRODUCTION & ENGINEERING
Rudolph Willemse
Rudolph Willemse
Producer
Jurgen Von Wechmar
Jurgen Von Wechmar
Recording Engineer
Dane Taylor
Dane Taylor
Mixing Engineer
Reuben Cohen
Reuben Cohen
Mastering Engineer

Lyrics

Boom! Sy sê ek gaan hel toe Ek verdwaal in die hartseer Dis vlamme wat ek proe Boom! Dis 'n seilboot teen die rotse Meng die gif in my kos Dis my straf. Jy speel god. Ek is dood Wees versigtig wat jy glo Maak wakker die dooies Bring terug wat mooi is Hou my hart vas Hou my hand vas Hou my hard vas Maak wakker die dooies Bring terug wat mooi is Hou my hart vas Hou my hand vas Droewig dans ons almal deur die dag Sien my in hoë definisie Ek is onder geen illusie Wat's die rede vir jou rusie? Sê my sê my sê my Hoe is jy die een wat besluit? Jy werk dit dan nog self uit Ons almal is maar onderdanig aan die tyd Onderdanig aan die tyd Wees versigtig vir wat jy glo Maak wakker die dooies Bring terug wat mooi is Hou my hart vas Hou my hand vas Hou my hard vas Maak wakker die dooies Bring terug wat mooi is Hou my hart vas Hou my hand vas Droewig dans ons almal deur die dag Waar lê die waarheid? Dis net jou opinie Die grys tussen swart en wit Kan jy dit nie sien nie? Kan jy dit nie sien nie? Maak wakker die dooies Bring terug wat mooi is Hou my hart vas Hou my hand vas Hou my hard vas Maak wakker die dooies Bring terug wat mooi is Hou my hart vas Hou my hand vas Droewig dans ons almal deur die dag (Hou my hard vas) Droewig dans ons almal deur die dag (Hou my hard vas) Droewig dans ons almal deur die dag Deur die dag
Writer(s): Elandré Schwartz, Francois Badenhorst, Jedd Ralph Kossew, Richard Kyle Onraet, Rudolph Willemse Lyrics powered by www.musixmatch.com
instagramSharePathic_arrow_out