Lyrics

Dit raak beter as jy ouer raak En my kop voel minder deurmekaar Verantwoordelikheid mors al my tyd en geld Dit raak beter as jy ouer raak Toe ek 'n tiener was En raad skaars was Hartgebroke seun Hartseer en alleen Die somer was lank in die buitekamer van die pastorie Los sigaret Rook in die bed Dit raak beter as jy ouer raak En my kop voel minder deurmekaar Verantwoordelikheid mors al my tyd en geld Dit raak beter as jy ouer raak Deur die jare Stoei deur die skare Mense wat skree Ek wat vergeet Herinner my weer van die konstante oor en oor Ander dorp Selfde stront Dit raak beter as jy ouer raak En my kop voel minder deurmekaar Verantwoordelikheid mors al my tyd en geld Dit raak beter as jy ouer raak Ek het niks meer nodig nie Miskien weet ek eintlik nie Miskien praat ek net te veel Moenie my vertrou nie Kan nie als onthou nie Was meeste van die tyd verveeld Dit raak beter as jy ouer raak En my kop voel minder deurmekaar Verantwoordelikheid mors al my tyd en geld Dit raak beter as jy ouer raak Dit raak beter as jy ouer raak Dit raak beter as jy ouer raak
Writer(s): Francois Badenhorst, Jedd Ralph Kossew, Rudolph Willemse Lyrics powered by www.musixmatch.com
instagramSharePathic_arrow_out