Music Video

Music Video

Lyrics

[Verse 1]
Lank verlate strate
As ek diep raak in jou oë
En daai donker donker nagte
As ek en jy net aanhou loop
Jou verfgemorsde hande
Skiet hommeltuie met 'n pyl en boog
[Chorus]
In die katedraal se gange
Sal sy fluister in jou ore
Was jou woorde en nie myne
Ek sien die weerlig in jou oë
My vers kort meer beplanning
'n Beter brug en 'n moerse koor
[Refrain]
Uur, uur
Uur, uur
Uur, uur
Uur, uur
Uur, uur
Uur
[Verse 2]
Oh en haai lank verlate strate
As еk diep raak in jou oë
Oh en daai donker-donker nagtе
As ek en jy net aanhou loop
Jou verfgemorsde hande
Skiet hommeltuie met 'n pyl en boog
[Refrain]
Uur, uur
Uur, uur
Uur, uur
Uur, uur
Uur, uur
Uur
[Chorus]
In die katedraal se gange
Sal sy fluister in jou ore
Was jou woorde en nie myne
Ek sien die weerlig in jou oë
My vers kort meer beplanning
'n Beter brug en 'n moerse koor
[Outro]
Uur, uur
Uur, uur
Uur, uur
Uur, uur
Uur, uur
Uur
Written by: Ryno Van Der Merwe
instagramSharePathic_arrow_out

Loading...