Lyrics

So baie mense slaap vanaand Die lug en sterre praat te slaap Hul weet nie dat wanneer die môre kom Die pyn vir ons sal kwyn Die bome strak en swart vanaand Die maanlig glimmer oor die stroom Die stilte van die nag hou groot mistiek Ek skuil vir nou daarin Vir alles hier in die hemelruim en alles wat bestaan Deur dit alles heen sal ek tog kan bly leef Die deur staan oop en die wêreld bly 'n wonder vir my En alle wesens wat nog hoop Vir alles hier in die hemelruim en alles wat bestaan Ja die vuur en die pyn en fantasie Dit alles maak my 'n kind wat nog in goedheid kan glo Ja, ek is lief vir alles hier Die kind is klein en swak en koud Wie sal hom weghou van die vuur Net soos die aarde ons groot moeder is Sal sy ons troos en voed Vir alles hier in die hemelruim en alles wat bestaan Deur dit alles heen sal ek tog kan bly leef Die deur staan oop en die wêreld bly 'n wonder vir my En alle wesens wat nog hoop Vir alles hier in die hemelruim en alles wat bestaan Ja die vuur en die pyn en fantasie Dit alles maak my 'n kind wat nog in goedheid kan glo Ja, ek is lief vir alles hier Vir alles hier in die hemelruim en alles wat bestaan Deur dit alles heen sal ek tog kan bly leef Die deur staan oop en die wereld bly 'n wonder vir my En alle wesens wat bly hoop Ja ek is lief vir alles hier
Writer(s): Bernd Meinunger, Hanne Haller, Etienne Nobel Puren Lyrics powered by www.musixmatch.com
instagramSharePathic_arrow_out