album cover
Vreemde Stad
album cover
Vreemde Stad was released on April 9, 2001 by EMI South Africa as a part of the album Vreemde Stad
April 9, 2001
LabelEMI South Africa
BPM99
Melodicness
Acousticness
Valence
Danceability
Energy

Music Video

Music Video

Lyrics

[Verse 1]
Donker word, die lug so blou
Ek sit hier in, my flat alleen
Die lug is vars, die reën is stil
Die aand se woel het skaars begin
[Verse 2]
Ek's vreemdeling, in vreemde stad
Niks branders, oorkant hierdie pad
My deur staan heeldag wawyd oop
Maar nog net stilte, het hier ingeloop
[Chorus]
Jou trane oor, die telefoon
Ek weet dis my, verdiende loon
My grootste fout, ek word te oud
Het jou laat agterbly, om te wag vir my
[Verse 3]
As alles om jou wegraak
En die wêreld jou maar min traak
As die mure om jou begin kraak
Die Gemmerbrandewyn min raak
[Verse 4]
Tussen stegies, en geboue
In Bernettestraat se, oggend koue
Word die wedloop tot stof gedwing
Dan kom die stilte, wat jou huistoe wil bring
[Chorus]
Jou trane oor, die telefoon
Ek weet dis my, verdiende loon
My grootste fout, ek word te oud
Het jou laat agterbly, om te wag vir my
[Chorus]
Jou trane oor die telefoon
Ek weet dis my verdiende loon
My grootste fout, ek word te oud
Het jou laat agterbly, om te wag vir my
Het jou laat agterbly, om te wag vir my
Written by: Theuns Jordaan
instagramSharePathic_arrow_out􀆄 copy􀐅􀋲

Loading...