Top Songs By Helmar
Similar Songs
Credits
PERFORMING ARTISTS
Helmar Els
Performer
COMPOSITION & LYRICS
Helmar Els
Songwriter
PRODUCTION & ENGINEERING
Alwyn Petrus Bekker
Producer
Lyrics
Gun my dan net 'n deeltjie van
'N gekraakte venster waardeur ek kan loer
Na jou sieleleed
Jy kruip weg asof die spookgeveg
Agter grendels hoort en jy veilig is
As net jy daarvan weet
So gooi al jou stories oop voor my
Bring al jou seerkry
Lê dit hier neer
Sing al jou sad songs van donker monsters
Wat stilweg die lag in jou steel
En as al die stukkies hier lê
En daar is niks meer oor om te sê
Dan gaan soek ons vir jou
'N stukkie son
Jou oë word kil
Jou woorde stil
Jy probeer tevergeefs om die stryd toe te smeer
Wat in jou skree
Net vir vandag
Breek al die mure af
Diep in die stormweer is daar ook reën
Wat ons skoonwas
So gooi al jou stories oop voor my
Bring al jou seerkry
Lê dit hier neer
Sing al jou sad songs van donker monsters
Wat stilweg die lag in jou steel
En as al die stukkies hier lê
En daar is niks meer oor om te sê
Dan gaan soek ons vir jou
'N stukkie son
'N heldergeel son
'N laggende son
So gooi al jou stories oop voor my
Bring al jou seerkry
Lê dit hier neer
Sing al jou sad songs van donker monsters
Wat stilweg die lag in jou steel
En as al die stukkies hier lê
En daar is niks meer oor om te sê
Dan gaan soek ons vir jou
'N stukkie son
Writer(s): Helmar Els
Lyrics powered by www.musixmatch.com