Lyrics

Elke keer as ons gesels Wil ek vir ewig stil bly Dat alles wat jy sê my laat verdwaal in die hoeke van jou sinne Dis waarop ek nou sinspeel Ek's van my sinne beroof vir jou Die sekondes uit strek tot die son op kom Dis net die hier en nou wat ons lewe op som Ek plant 'n blom vir elke maand al om die hoeke van ons huis Ek grawe slote dat riviere ons eiland uit kan kerf Tyd vergaan hier in ons wêreld in die hoeke van ons huis Niemand sal my ooit kan ken soos jy Vir altyd ek en jy Vir altyd ek en jy Ek het jou ontmoet Dit was soos lente in die winter, jou lag Twee kleindorp kinders deur die stadsligte verblind Dis waarop ek nou sinspeel Ek het my drome verruil daai dag Jy wou my nooit laat huistoe gaan tot middernag Ek moes jou groet met 'n soen en 'n laaste dans Ek plant 'n blom vir elke maand al om die hoeke van ons huis Ek grawe slote dat riviere ons eiland uit kan kerf Tyd vergaan hier in ons wêreld in die hoeke van ons huis Niemand sal my ooit kan ken soos jy Vir altyd ek en jy Vir altyd ek en jy Vir altyd ek en jy Vir altyd ek en jy Jy lees my soos 'n boek Terwyl jou vingers oor die blaaie voel Om die beste dele uit te soek Ek sien deur jou soos glas Alles aan jou binnekant Wil ek liefhê tot die laaste dag Dis waarop ek nou sinspeel Ek's van my sinne beroof vir jou Die sekondes uit strek tot die son op kom Dis net die hier en nou wat ons lewe op som Ons pluk die blomme uit die tuin al om die hoeke van ons huis Ons op ons eiland Soos die wêreld al rondom ons weg dryf Ons dans in stilte in die gang en in die hoeke van ons huis Niemand sal my ooit kan ken soos jy Vir altyd ek en jy
Lyrics powered by www.musixmatch.com
instagramSharePathic_arrow_out