Lyrics

Ek's nie meer seker wat af en wat op is nie Of jy in my lewe of net in my kop is nie Hoelank gaan dit aanhou gebeur Hoekom stop dit nie Hoekom stop dit nie Asof jy nie weet wat jy het nie Jy lê nie meer in my bed nie Ek dink nie ons kan dit meer hê nie Kan ons net nie Jy's reg vir iemand anders Jy is net nie reg vir my Ek wil jou nie verander nie Ek soek net meer as wat ek kry Ek ruil jou vir my Vir my Vir my Ek ruil jou vir my Vir my Vir my Ek ruil jou vir my Dit raak al hoe donkerder kan nie die son voel nie Jou woorde is baie maar weet jy bedoel dit nie Ek is nie meer seker wat hierdie gevoel is nie Geen gevoelens nie Ek weet nie meer wat ons is nie Dis asof jy my nie eers mis nie Ons vure is nog nie geblus nie Nee hulle is nie Jy's reg vir iemand anders Jy is net nie reg vir my Ek wil jou nie verander nie Ek soek net meer as wat ek kry Ek ruil jou vir my Vir my Vir my Ja ek ruil jou vir my Vir my Vir my Ek ruil jou vir my Ek's nie meer seker wat af en wat op is nie Of jy in my lewe of net in my kop is nie Hoelank gaan dit aanhou gebeur Hoekom stop dit nie Hoekom stop dit nie Ek ruil jou vir my Vir my Vir my Ja ek ruil jou vir my Vir my Vir my Ek ruil jou vir my Vir my Vir my
Writer(s): Johan Oberholzer Lyrics powered by www.musixmatch.com
instagramSharePathic_arrow_out