Credits

PERFORMING ARTISTS
Riaan Benadé
Riaan Benadé
Lead Vocals
Arnold Coleske
Arnold Coleske
Background Vocals
Juan (Floors) Oosthuizen
Juan (Floors) Oosthuizen
Electric Guitar
Brendon Ross
Brendon Ross
Saxophone
Bez Roberts
Bez Roberts
Trombone
Adam Howard
Adam Howard
Trumpet
COMPOSITION & LYRICS
Riaan Benadé
Riaan Benadé
Songwriter
Paulo Azevedo
Paulo Azevedo
Songwriter
PRODUCTION & ENGINEERING
Paulo Azevedo
Paulo Azevedo
Producer
Arnold Coleske
Arnold Coleske
Mixing Engineer
Juan (Floors) Oosthuizen
Juan (Floors) Oosthuizen
Producer

Lyrics

[Verse 1]
Sy's moeilik maar sy's mooi
Wil nie nou al tou in gooi nie
Ek wens sy wil verstaan hoe ek dit voel
Toe boek ek vir ons slaapplek
De moer en gone in waar ek
Mooi vir haar kon wys wat ek bedoel
[Verse 2]
Minder moeilik en toe mooier
Die rooiwyn raak net rooier
Die stof is erg maar sy begin dit voel
Die litte raak net losser
Haar hare raak net bosser
Sy sê toe sy verstaan wat ek bedoel
[Verse 3]
Gooi my 'n varsie, Bok ons gaan nie stop nie
As jou lyfie hop soos 'n toktokkie
En daai ritme swaai jou uit die stad se lawaai
Want die vuur brand en die jakkals tjank en jy weet nie hoeko's jy happy nie
Dis bosveldterapie-pie-pie jippie, vat nog 'n slukkie
Jippie-pie-pie-Jippie dis bosveldterapie
[Verse 4]
Ek toor haar met 'n paptert
'n Oepsie en 'n skaapstert
Mampoertjie om te streel by die keel
Sy wikkel en sy weeg en
Sy knie nog aan die deeg en
Sy weet nie ons is besig om te steel
[Verse 5]
Minder moeilik en nog mooier
Haar wange raak net rooier
Kyk die vlamme toe sy sit in haar stoel
Vat 'n slukkie van haar rooiwyn
Haar worries al verdwyn
En sy sê toe sy verstaan wat ek bedoel
[Verse 6]
Gooi my 'n varsie, Bok ons gaan nie stop nie
As jou lyfie hop soos 'n toktokkie
En daai ritme swaai jou uit die stad se lawaai
Want die vuur brand en die jakkals tjank
En die glase klink, en die sterre blink
En jy weet nie hoeko's jy happy nie
Dis bosveldterapie-pie-pie jippie, vat nog 'n slukkie
Jippie-pie-pie-Jippie dis bosveldterapie
Jippie-pie-pie-Jippie, vat nog 'n slukkie
Jippie-pie-pie-Jippie dis bosveldterapie
[Verse 7]
Braaibroodjie
Knypkoekie
Slaapjippie, alles op die trippie
[Verse 8]
Gooi my 'n varsie, Bok ons gaan nie stop nie
As jou lyfie hop soos 'n toktokkie
En daai ritme swaai jou uit die stad se lawaai
Want die vuur brand en die jakkals tjank
En die glase klink, en die sterre blink
En die naguil whoo, en ons sien 'n kudu
En jy weet nie hoeko's jy happy nie
En die groen gras groei daarom
Jippie-pie-pie-Jippie, vat nog 'n slukkie
Jippie-pie-pie-Jippie dis bosveldterapie
Jippie-pie-pie-Jippie, vat nog 'n slukkie
Jippie-pie-pie-Jippie dis bosveldterapie
Written by: Paulo Azevedo, Riaan Benadé
instagramSharePathic_arrow_out

Loading...