Music Video

Dis Wie Ons Is
Watch {trackName} music video by {artistName}

Featured In

Listen to Dis Wie Ons Is - Single by Bok van Blerk
ALBUMDis Wie Ons Is - SingleBok van Blerk
Listen to Afrikaanse Sokkie Essentials featuring Bok van Blerk
PLAYLISTAfrikaanse Sokkie EssentialsApple Music Afrikaans

Credits

PERFORMING ARTISTS
Bok van Blerk
Bok van Blerk
Vocals
Murray Lubbe
Murray Lubbe
Background Vocals
Denny Lalouette
Denny Lalouette
Bass
Juan (Floors) Oosthuizen
Juan (Floors) Oosthuizen
Guitar
COMPOSITION & LYRICS
Bok van Blerk
Bok van Blerk
Lyrics
Arnold Coleske
Arnold Coleske
Lyrics
Christoph Kotze
Christoph Kotze
Lyrics
PRODUCTION & ENGINEERING
Murray Lubbe
Murray Lubbe
Producer

Lyrics

Hier staan ek weer Voor 'n toegesluite deur, ek is moeg geklop Kan jy hoor hoe dit skree, steek jou hande op Wanneer gaan dit stop? Jy's beter as dit Jy's 'n man van staal, weet wat in jou sit As jy saai weet jy sal die vrugte pluk Dit is swart op wit Dis wie ons is Die hardebaarde Die bloed, sweet en trane Wat aanhou klop Dis in ons bloed Om alles te gee Tot die einde toetree Jy's 'n kampioen! Mik jou oë net na bo Dis wie ons is Dis wie ons is Soos skrif teen die muur Weet jy daar is hoop en jy bly net loop Jou lesse was duur maar jy't opgestaan, jy het vuur geslaan Daar's net kole oor Kan jy voel hoe dit brand, dis 'n vuur in jou Dit is wat jou dryf om net aan te hou Dit gaan warm raak Dis wie ons is Die hardebaarde Die bloed, sweet en trane Wat aanhou klop Dis in ons bloed Om alles te gee Tot die einde toetree Jy's 'n kampioen! Mik jou oë net na bo Dis wie ons is Dis in ons DNA Die stem wat aanhou praat Hou aan veg tot dit ligter raak Jy is 'n man van staal Die een wat koers bepaal Jy is die een wat jou mense dra Dis wie ons is Die hardebaarde Die bloed, sweet en trane Wat aanhou klop Dis in ons bloed Om alles te gee Tot die einde toetree Jy's 'n kampioen! Dis wie ons is Die hardebaarde Die bloed, sweet en trane Wat aanhou klop Dis in ons bloed Om alles te gee Tot die einde toetree Jy's 'n kampioen! Mik jou oë net na bo Dis wie ons is Mik jou oë net na bo Dis wie ons is
Writer(s): Arnold Coleske, Bok Van Blerk, Christoph Kotze Lyrics powered by www.musixmatch.com
instagramSharePathic_arrow_out