Credits
PERFORMING ARTISTS
Thys Die Bosveldklong
Vocals
Deon Van Der Merwe
Guitar
Hanalie Van Der Westhuizen
Programming
Rob Watson
Drums
Denny Lalouette
Bass Guitar
Henning Joubert
Concertina
Roelof Bouwer
Background Vocals
COMPOSITION & LYRICS
Louw Wessels
Composer
PRODUCTION & ENGINEERING
Deon Van Der Merwe
Producer
Hanalie Van Der Westhuizen
Recording Engineer
Andre Hartman
Engineer
Lyrics
[Chorus]
In die middel
Binne-in die ai-ja middel
Binne-in die oo-aa middel
Daar kry ons mekaar ou Cyril
In die senter
Binne-in die Absa senter
Binne-in die rrrr senter
Ontmoet ek 'n mejuffrou Venter
[Verse 1]
Sy hou van Pavarotti, ek dink Kramer issie vrot nie
Sy luister Bach en Strauss, maar ek smaak die kalfiewals
Koekies bak dit sal sy nie, jam kook ook nie vir haar nie
Die doller is deesdae waar die rand is lankal oral klaas
En ek sukkel net om sente te vergaar
[Chorus]
Maar in die middel
Binne-in die ai-ja middel
Binne-in die oo-aa middel
Daar kry ons mekaar ou Cyril
In die senter
Binne-in die Absa senter
Binne-in die rrrr senter
Ontmoet ek 'n mejuffrou Venter
[Verse 2]
Haar pappa is 'n raadslid
En mamma een wat voorsit
Op komitees en vroue verenigings
Sy studeer op Stellenbosch, maar as sy 'n slag die boeke los
Kom kuier in die bosveld, hierdie veldskoenkind se tuis veld
Druk 'n Bloubul en 'n WP in een skrum
[Chorus]
In die middel
Binne-in die ai-ja middel
Binne-in die oo-aa middel
Daar kry ons mekaar ou Cyril
In die senter
Binne-in die Absa senter
Binne-in die rrrr senter
Ontmoet ek 'n mejuffrou Venter
[Chorus]
In die middel
Binne-in die ai-ja middel
Binne-in die oo-aa middel
Daar kry ons mekaar ou Cyril
In die senter
Binne-in die Absa senter
Binne-in die rrrr senter
Ontmoet ek 'n mejuffrou Venter
In die middel
Binne-in die ai-ja middel
Binne-in die oo-aa middel
Daar kry ons mekaar ou Cyril
In die senter
Binne-in die Absa senter
Binne-in die rrrr senter
Ontmoet ek 'n mejuffrou Venter
Written by: Louw Wessels

