Music Video

Music Video

Credits

PERFORMING ARTISTS
Juan Boucher
Juan Boucher
Performer
COMPOSITION & LYRICS
Juan Boucher
Juan Boucher
Songwriter

Lyrics

Hier gaan ons alweer, trek mekaar aan 'n tou
En ek wil net weet of ek my hande vir jou mag hou
As jy my nie nou lief het nie
Onthou niks hou vir ewig nie
As jy nie nou my lief het nie
Voel jy ver weggesteek, is daar mure om jou gebou
Jou hart is in 'n hok, as ek hom vir 'n laaste keer kan hou
As jy my nie nou lief het nie
Onthou niks hou vir ewig nie
As jy nie nou my lief het nie
Jou hart is in 'n hok, as ek hom vir 'n laaste keer, vir 'n laaste keer kan hou
As jy my nie nou lief het nie
Onthou niks hou vir ewig nie
As jy nie nou my lief het nie
Het jou blomme verlep, al probeer jy red
as jy nie nou my lief het nie
Niemand sal ooit weer, niemand sal ooit weer kan nie
Ek het geweet ek sal nie sonder jou kan nie
Het jy vergeet ek sou nie sonder jou wou nie
En ek wou net weet of ek my hande vir jou mag hou
As jy my nie nou lief het nie
Onthou niks hou vir ewig nie
As jy nie nou my lief het nie
Jou hart is in 'n hok, as ek hom vir 'n laas te keer, vir 'n laas te keer kan hou
As jy my nie nou lief het nie
Onthou niks hou vir ewig nie
As jy nie nou my lief het nie
Het jou blomme verlep, al probeer jy red
as jy nie nou my lief het nie
Niemand sal ooit weer, niemand sal ooit weer kan nie
As jy my nie nou lief het nie
Onthou niks hou vir ewig nie
As jy nie nou my lief het nie
Het jou blomme verlep, al probeer jy red
as jy nie nou my lief het nie
Niemand sal ooit weer, niemand sal ooit weer kan nie
As jy my nie nou lief het nie
Onthou niks hou vir ewig nie
As jy nie nou my lief het nie
Het jou blomme verlep, al probeer jy red
as jy nie nou my lief het nie
Niemand sal ooit weer, niemand sal ooit weer kan nie
Written by: Juan Boucher
instagramSharePathic_arrow_out

Loading...