album cover
Vuurwerke
album cover
Vuurwerke was released on June 7, 2024 by Spoegwolf (Pty) Ltd. as a part of the album Berge
AlbumBerge
June 7, 2024
LabelSpoegwolf (Pty) Ltd.
BPM129
Melodicness
Acousticness
Valence
Danceability
Energy

Music Video

Music Video

Lyrics

[Verse 1]
Vat my na daai wilde stroom
Vat my na ons jonger droom
Silwer soos die maan op die bed
Hel, jou vel was vuur
Vuurwerke, ooh
[Verse 2]
Vat my na die winterkaroo
Dan spook ons, as jy nog daarin glo
Ons vonk oor die veld na mekaar
Wel hel, jou vel is vuur
Vuurwerke, ooh, ooh
[Verse 3]
Jy dryf my die heuwels in
Ek maak jou debliksemin
Ons is vol wêreldse dinge
Maar meer as dit vir mekaar
[Verse 4]
Ek het die lot getoets
Ek wil dit beter doen
Ons is so naby aan ’n vrede inmekaar
Inmekaar
[Verse 5]
Vat my na daai wilde stroom
Vat my weer sonder ’n woord
Dan maak ons al ons troebel 'n droom
Want hel jou vel is vuur
Vuurwerke, ooh, oh-oh-oh-oh
[Verse 6]
Jy dryf my die heuwels in
Ek maak jou debliksemin
Ons is vol wêreldse dinge
Maar meer as dit vir mekaar
[Verse 7]
Ek het die lot getoets
Ek wil dit beter doen
Ons is so naby aan ’n vrede inmekaar
Inmekaar
Written by: Daniël du Toit
instagramSharePathic_arrow_out􀆄 copy􀐅􀋲

Loading...