Music Video
Music Video
Credits
PERFORMING ARTISTS
Marno van der Merwe
Vocals
Joshua Oosthuizen
Guitar
COMPOSITION & LYRICS
Marno van der Merwe
Composer
PRODUCTION & ENGINEERING
Joshua Oosthuizen
Producer
Danny Smoke
Mixing Engineer
Dirk van Niekerk
Mastering Engineer
Lyrics
[Verse 1]
Slaap is so finaal
Ek wil nog 'n bietjie jol
[Verse 2]
As ek my oë toe maak, kamer toe gaan is dit verby ek wil nog bietjie mal raak ietsie drink en met jou kuier
Ons is hier nou kom ons maak 'n jol maak dit lekker maak daai memories loop
Maak 'n legendary tyd oop
[Verse 3]
Ooh, ek kan nie sê nag nie
Want ek is nog nie klaar nie
Ooh, jy kan nie Ninja nie
Want ek gaan dit nie call nie
[Verse 4]
Slaap is so finaal
Ek wil nog 'n bietjie jol
Aangaan tot ek val
Kaalgat by 'n berg af rol
[Verse 5]
As ek my kop neerlê op daai kussing is dit nag lekker slaap dis verby
Maar verby is nie vir my nie
Ek wil ball chat nog 'n draai ry dan in die swembad 'n bietjie stry
Nou kan ons maar wakker bly
[Verse 6]
Ooh, ek kan nie sê nag nie
Want ek is nog nie klaar nie
Ooh, jy kan nie Ninja nie
Want ek gaan dit nie call nie
[Verse 7]
Slaap is so finaal
Ek wil nog 'n bietjie jol
Aangaan tot ek val
Kaalgat by 'n berg af rol
[Verse 8]
Slaap is so finaal
Ek wil nog 'n bietjie jol
Aangaan tot ek val
Kaalgat by 'n berg af rol
[Verse 9]
Kom ons vat môre soos wat môre kom dan doen ons môre wat ons dink ons gaan môre moet doen
Ons kan môre praat oor gister-aand en dis vanaand so kom ons doen vanaand om môre te praat
Kom ons vat môre soos wat môre kom dan doen ons môre wat ons dink ons gaan môre moet doen
Ons kan môre praat oor gister-aand en dis vanaand so kom ons doen vanaand om môre te praat
[Verse 10]
Slaap is so finaal
Ek wil nog 'n bietjie jol
Aangaan tot ek val
Kaalgat by 'n berg af rol
[Verse 11]
Slaap is so finaal
Ek wil nog 'n bietjie jol
Aangaan tot ek val
Kaalgat by 'n berg af rol
[Verse 12]
Slaap is so finaal
Ek wil nog 'n bietjie jol
Aangaan tot ek val
Ek wil nie val nie, ek wil net jol, want slaap is so finaal
Written by: Marno van der Merwe

