album cover
Teiken
1,980
Afrikaans
Teiken was released on March 8, 2024 by Universal Music (Pty) Ltd. as a part of the album Teiken - Single
album cover
Release DateMarch 8, 2024
LabelUniversal Music (Pty) Ltd.
Melodicness
Acousticness
Valence
Danceability
Energy
BPM125

Music Video

Music Video

Credits

PERFORMING ARTISTS
Marno van der Merwe
Marno van der Merwe
Vocals
COMPOSITION & LYRICS
Marno van der Merwe
Marno van der Merwe
Composer
Riaan Benadé
Riaan Benadé
Composer
PRODUCTION & ENGINEERING
Danny Smoke
Danny Smoke
Producer
Dirk van Niekerk
Dirk van Niekerk
Immersive Mixing Engineer

Lyrics

[Verse 1]
Ek wou nog altyd leer die liefde keer
Nie hierdie keer nie
Nie hierdie keer nie
[Verse 2]
Sy was die rots waar ek my les moes leer
Nie hierdie keer nie
Nie hierdie seer nie
[Verse 3]
Sy was die rede dat ek glo in ons liefde
Dans in die strate tot laat in die aande
[Verse 4]
Sy het my ingebreek soos een van haar perde
Ver weg gebêre met die hand groot gemaak
[Verse 5]
Liefde breek my ek wil nie leer nie
Ek is nog seer maar ek kan nie hierdie keer nie
Skiet reg deur my ek's glad nie heel nie
Kom maak of ek nog jou teiken is
[Verse 6]
Sy wou nog altyd voel in diepte voel
Dalk nie te veel nie
Dalk nie te veel nie
[Verse 7]
Ek dra die woorde wat ek dink sy't bedoel
Dalk nie te veel nie
Dalk nie so seer nie
[Verse 8]
Sy is die stene wat nog hang in my mure
Die vat van haar hande so laat in die aande
In haar oë sien ek net die maan en die sterre
Ver weg gebêre na die aarde geval
[Verse 9]
Liefde breek my ek wil nie leer nie
Ek is nog seer maar ek kan nie hierdie keer nie
Skiet reg deur my ek's glad nie heel nie
Kom maak of ek nog jou teiken is
[Verse 10]
Liefde breek my ek wil nie leer nie
Ek is nog seer maar ek kan nie hierdie keer nie
Skiet reg deur my ek's gladnie heel nie
Kom maak of ek nog jou teiken is
[Verse 11]
Maak of ek
Maak of ek
Maak of ek nog jou teiken is
[Verse 12]
Maak of ek
Maak of ek
Maak of ek nog jou teiken is
[Verse 13]
Liefde breek my ek wil nie leer nie
Ek is seer maar ek kan nie hierdie keer nie
Skiet reg deur my ek's glad nie heel nie
Kom maak of ek nog jou teiken is
Maak of ek nog jou teiken is
Maak of ek nog jou teiken is
Maak of ek nog jou teiken is
Written by: Marno van der Merwe, Riaan Benadé
instagramSharePathic_arrow_out􀆄 copy􀐅􀋲

Loading...