album cover
Diepkant Droom
1,084
Traditional Folk
Diepkant Droom was released on August 23, 2024 by Elvis Blue music as a part of the album Diepkant Droom - Single
album cover
Release DateAugust 23, 2024
LabelElvis Blue music
Melodicness
Acousticness
Valence
Danceability
Energy
BPM77

Credits

PERFORMING ARTISTS
Elvis Blue
Elvis Blue
Performer
Corlea
Corlea
Performer
COMPOSITION & LYRICS
Elvis Blue
Elvis Blue
Songwriter
PRODUCTION & ENGINEERING
Elvis Blue
Elvis Blue
Producer
Ewald Jansen
Ewald Jansen
Producer

Lyrics

My lief
Moenie hartseer wees nie
Alles wat ons het is hier om die vuur
En dis genoeg vir my
My ding
Hoop jy weet ek het jou lief
Sal vyf weke in huis bly sonder om weg te ry
Solank jy saam my is
Ek hoop jy weet
Jy weet hoe ek regtig oor jou voel
As jy net kon weet
Dis diep soos die see
Ek dink aan jou en dit vat my elke keer
Ek is meegesleur
My ding
Die kinders is ok
As jy weer oor dit bekommer hou maar op met wonder
Los more vir my
My lief.
Jy is al wat ek wil he
Elke ding in hierdie wêreld het prys
Maar jy bly ontelbaar vir my
Ek hoop jy weet
Jy weet hoe ek regtig oor jou voel
As jy net kon weet
Dis diep soos die see
Ek dink aan jou en dit vat my elke keer
Ek is meegesleur
Want ek wil net by jou bly
Jy is n diepkant droom vir my
Ek hoop jy weet
Jy weet hoe ek regtig oor jou voel
As jy net kon weet
Dis diep soos die see
Ek dink aan jou en dit vat my elke keer
Ek is meegesleur
Want ek wil net by jou bly
Jy is n diepkant droom vir my
Written by: Elvis Blue
instagramSharePathic_arrow_out􀆄 copy􀐅􀋲

Loading...