Music Video

Credits

PERFORMING ARTISTS
Brendan Peyper
Brendan Peyper
Vocals
COMPOSITION & LYRICS
Brendan Peyper
Brendan Peyper
Songwriter
PRODUCTION & ENGINEERING
Murray Lubbe
Murray Lubbe
Producer

Lyrics

Dis weer Vrydagaand En my mielies staan Moeg geplant Moeg gestroop Laat die lorrie loop Kyk hoe mooi lyk jy Kom jy saam met my? Jy's die mooiste bokkie In daai somer-rokkie Kom ek vat jou vir 'n grondpad sokkie So kom ons los die formele dinge vir later Ek hoop jy soen Jy soen soos wat jy dans Ek hoop jy soen in Afrikaans Ek hoop jy soen soos wat jy dans Ek hoop jy soen Jy soen soos wat jy dans Ek hoop jy soen in Afrikaans Ek hoop jy soen Ek hoop jy doen Ek hoop jy soen soos wat jy dans Die dorp lyk te mooi So kom ons verf hom rooi Ek wil jou sien dans Ek wil jou optel en jou gooi Wys my 'n bietjie daai Manier hoe jy jou lyfie swaai Dat ek jou kan draai En as jy byt Gaan ek jou in my arms toesluit So kom ons los die formele dinge vir later Ek hoop jy soen Jy soen soos wat jy dans Ek hoop jy soen in Afrikaans Ek hoop jy soen soos wat jy dans Ek hoop jy soen Jy soen soos wat jy dans Ek hoop jy soen in Afrikaans Ek hoop jy soen Ek hoop jy doen Ek hoop jy soen soos wat jy dans As jy saam met my deur die lande ry En die sonsak skyn weer helder op jou gesig En jou hare waai weer innie wind Dis waar ons mekaar weer vind Waar ons mekaar weer vind Ek hoop jy soen Jy soen soos wat jy dans Ek hoop jy soen in Afrikaans Ek hoop jy soen soos wat jy dans Ek hoop jy soen Jy soen soos wat jy dans Ek hoop jy soen in Afrikaans Ek hoop jy soen Ek hoop jy doen Ek hoop jy soen soos wat jy dans Ek hoop jy soen soos wat jy dans
Writer(s): Brendan Peyper Lyrics powered by www.musixmatch.com
instagramSharePathic_arrow_out