album cover
Paaie
album cover
Paaie was released on November 29, 2024 by Independent as a part of the album Paaie - Single
November 29, 2024
LabelIndependent
BPM123
Melodicness
Acousticness
Valence
Danceability
Energy

Music Video

Music Video

Lyrics

[Verse 1]
Met jou soete woorde het jy my kom haal
My mooiste-mooiste sonstraal
Met jou sagte stem
Het jy my hart gewen
[Verse 2]
Ek gooi my hart se deure oop
Sodat jy daarin kan loop
Ek het my liefde aan jou verkoop
My hart se deure bly vir jou oop
[Chorus]
Die lewe loop sy paaie
Die hart maak sy draaie
Waarom moes ek jou nou eers ontmoet?
Weet jy hoe my hart diep binne my woed?
[Verse 3]
Saam met jou kan ek weer asem haal
Ons skryf 'n sprokiesverhaal
Waarin jy my hart wen
Vir mekaar bestem
[Chorus]
Die lewe loop sy paaie
Die hart maak sy draaie
Waarom moes ek jou nou eers ontmoet?
Weet jy hoe my hart diep binne my woed?
Die lewe loop sy paaie
Die hart maak sy draaie
Waarom moes ek jou nou eers ontmoet?
Weet jy hoe my hart diep binne my woed?
[Bridge]
In my drome het ek jou gekry
En bedags is jy aan my sy
Ek wil jou in my arms neem
Net ons twee alleen
[Chorus]
Die lewe loop sy paaie
Die hart maak sy draaie
Waarom moes ek jou nou eers ontmoet?
Weet jy hoe my hart diep binne my woed?
Die lewe loop sy paaie
Die hart maak sy draaie
Waarom moes ek jou nou eers ontmoet?
Weet jy hoe my hart diep binne my woed?
Die lewe loop sy paaie
Die hart maak sy draaie
Waarom moes ek jou nou eers ontmoet?
Weet jy hoe my hart diep binne my woed?
Die lewe loop sy paaie
Written by: Wynand de Jonge
instagramSharePathic_arrow_out􀆄 copy􀐅􀋲

Loading...