Music Video

Juanita du Plessis - Lief vir jou (OFFICIAL MUSIC VIDEO)
Watch {trackName} music video by {artistName}

Upcoming Concerts for Juanita du Plessis

Featured In

Credits

PERFORMING ARTISTS
Juanita du Plessis
Juanita du Plessis
Performer
COMPOSITION & LYRICS
Juanita du Plessis
Juanita du Plessis
Songwriter

Lyrics

Jy't jou hele hart aan my toevertrou Dis die mooiste geskenk tussen my en jou En ek sal alles doen om jou gelukkig te maak Jy hoef nooit te wonder hoe ek voel Want my hele hart is vir jou bedoel Ek wil hê die hele wêreld moet weet Oor die wye vlaktes oor die kranse wat 'n antwoord gee Na die hoogste hemel wil ek skree Ek is lief vir jou, so lief vir jou Mag elke eggo jou herinner dat jy nooit vergeet Mag jy onthou en altyd weet Ek is lief vir jou, so lief vir jou Ons sal nooit kan weet wat môre bring Maar dis 'n lewenslied wat ons saam kan sing Kom ons gaan haal elke ster wat wink Ek sal dit elke dag sê dat jy dit hoor Want sonder jou by my bly niks meer oor Ek wil hê die hele wêreld moet weet Oor die wye vlaktes oor die kranse wat 'n antwoord gee Na die hoogste hemel wil ek skree Ek is lief vir jou, so lief vir jou Mag elke eggo jou herinner dat jy nooit vergeet Mag jy onthou en altyd weet Ek is lief vir jou, so lief vir jou So lief vir jou Oor die wye vlaktes oor die kranse wat 'n antwoord gee Na die hoogste hemel wil ek skree Ek is lief vir jou, so lief vir jou Mag elke eggo jou herinner dat jy nooit vergeet Mag jy onthou en altyd weet Ek is lief vir jou, so lief vir jou
Writer(s): Theo Kgosinkwe, Godfrey Pilane, Kurt Darren Lyrics powered by www.musixmatch.com
instagramSharePathic_arrow_out