album cover
Ou Dae
album cover
Ou Dae was released on September 11, 2026 by Select Musiek as a part of the album Ou Dae - Single
September 11, 2026
LabelSelect Musiek
BPM117
Melodicness
Acousticness
Valence
Danceability
Energy

Music Video

Music Video

Lyrics

Onthou jy nog die mix-it chats
Jou curfue en jou pa se bat
Hoe ons sokkie in die tuin
Slukkie brandewyn
Skelm kry ons altwee tats
Onthou jy nog die kaggelvuur
Sakkie popcorn en ‘n dvd
En daai glinster in jou oë
Sweer ek was bewoë
Christmas bed voor die tv
En die middernag coco pops
Koppie koffie voor die sonopkoms
Gee my net ‘n bietjie bietjie bietjie
‘n Bietjie meer van daai ou ou dae
Jou nee was jou nee en ja was ja
En jy kon enige iets vir my vra
So, gee my net ‘n bietjie bietjie bietjie
‘n Bietjie meer van daai ou ou dae
Jou nee was jou nee en ja was ja
En jy kon enige iets vir my vra
So, vat my terug na daai ou ou dae
Na daai ou ou dae
Onthou jy nog die garage band
Blikkitaar en ‘n ou mic stand
Al die feeste en die bars
Tot later in die aand
Word ons weer wakker in oggend straat
Onthou jy nog die N1 Suid
Hoe ons leer hardloop het voor ons kruip
Al daai kilos op die pad het ‘n man van my gemaak
En jou soene sal my altyd kraak
Gee my net ‘n bietjie bietjie bietjie
‘n Bietjie meer van daai ou ou dae
Jou nee was jou nee en ja was ja
En jy kon enige iets vir my vra
So, gee my net ‘n bietjie bietjie bietjie
‘n Bietjie meer van daai ou ou dae
Jou nee was jou nee en ja was ja
En jy kon enige iets vir my vra
So, vat my terug na daai ou ou dae
Na daai ou ou dae
So, gee my net ‘n bietjie bietjie bietjie
‘n Bietjie meer van daai ou ou dae
Jou nee was jou nee en ja was ja
En jy kon enige iets vir my vra
So, gee my net ‘n bietjie bietjie bietjie
‘n Bietjie meer van daai ou ou dae
Jou nee was jou nee en ja was ja
En jy kon enige iets vir my vra
So, vat my terug na daai ou ou dae
Na daai ou ou dae
Written by: Brendan Peyper
instagramSharePathic_arrow_out􀆄 copy􀐅􀋲

Loading...