album cover
Ware Liefde
811
Afrikaans
Ware Liefde was released on February 14, 2025 by Warner Music Africa as a part of the album Ware Liefde - Single
album cover
Release DateFebruary 14, 2025
LabelWarner Music Africa
Melodicness
Acousticness
Valence
Danceability
Energy
BPM

Music Video

Music Video

Credits

PERFORMING ARTISTS
Prop
Prop
Lead Vocals, Vocals
Juan (Floors) Oosthuizen
Juan (Floors) Oosthuizen
Electric Guitar, Acoustic Guitar
Murray Lubbe
Murray Lubbe
Background Vocals, Drums, Bass Guitar
PRODUCTION & ENGINEERING
Murray Lubbe
Murray Lubbe
Producer, Mastering Engineer

Lyrics

[Verse 1]
Jy sê my lief, "ek is oppad"
"Net gou 'n modeglipsie hier gehad"
Jou hare is nog nat
Met 'n haerdroeër wat koud blaas
Dis oraait met my, my skat
Ek wou nog sport en nuus opvang
Maar die waarheid is
Ek vat
Net nog een sluk vir die pad
[Verse 2]
Sy's by elke party laat
Sy vat haar tyd, jy weet mos maar
As ons eenkeer vroeg opdaag
Dan sal die maan dalk net ook val
Sy is mooi maar deurmekaar
Jy kan nie altyd wen my maat
Maar haar hart is op die regte plek
Sy ken van lag en dans
[Chorus]
Ware liefde
Jy is mooier as 'n mens
Al wat ek ooit voor kan wens, my lief
Ware liefde
Ek en jy, jy, ek en ons
Niks wat liefde so laat blom
Ek en jy sal aanhou droom
Dis ware liefde
Dis ware liefde
Dis ware liefde
[Verse 3]
Elke Maandag, blou vir haar
Sit in haar truspieël make-up aan
Ja, sy werk ook haar gat af
Nes die res van ons ook maar
Sy's die beste wat bestaan
My kosblik vol en mooi gepak
Dis net gemmerbier en ja
Selfs 'n braaibroodjie, my bra
[Chorus]
Ware liefde
Jy is mooier as 'n mens
Al wat ek ooit voor kan wens, my lief
Ware liefde
Ek en jy, jy, ek en ons
Niks wat liefde so laat blom
Ek en jy sal aanhou droom
Dis ware liefde
Dis ware liefde
Dis ware liefde
[Bridge]
Ietsie nuut
Ietsie oud
Ietsie blou
Kom ons trou
Ietsie nuut
Ietsie oud
Ietsie blou
Ja, kom ons trou
Sommer nou
[Chorus]
Ware liefde
Jy is mooier as 'n mens
Al wat ek ooit voor kan wens, my lief
Ware liefde
Ek en jy, jy, ek en ons
Niks wat liefde so laat blom
My lief
[Chorus]
Ware liefde
Jy is mooier as 'n mens
Al wat ek ooit voor kan wens, my lief
Ware liefde
Ek en jy, jy, ek en ons
Niks wat liefde so laat blom
Ek en jy sal aanhou droom
Dis ware liefde
Dis ware liefde
Dis ware liefde
[Outro]
Dis ware liefde
instagramSharePathic_arrow_out􀆄 copy􀐅􀋲

Loading...