Music Video

Credits

PERFORMING ARTISTS
Christia Visser
Christia Visser
Vocals
Dirk van Niekerk
Dirk van Niekerk
Keyboards
Raymond Green
Raymond Green
Guitar
COMPOSITION & LYRICS
Christia Visser
Christia Visser
Composer
Don Kelly
Don Kelly
Lyrics
Adolf Vorster
Adolf Vorster
Composer
PRODUCTION & ENGINEERING
Dirk van Niekerk
Dirk van Niekerk
Producer

Lyrics

Vir my duiwels op Muizenberg se strand Vir bedrog want sy oorspee haar hand Vir die draaie wat my rolmodel nou ry Vir die skade waar angstigheid my lei Vir die kere wat ek oorgee aan my lyf Te veel dink met n pen wat nie vir skryf Vir die leuens wat ek myself maak glo as ek vergeet my huis is bo 17 shots Nooit gedink dat ek jou so gou weer sien nie 17 shots Om en om en om die rondte is weer op my Slaan hom weg slaan hom weg Gooi hom terug gooi hom terug Laat hy val cheers vir eers Drink drink drink drink 17 shots Om myself te vind Vir my hart wat op n drip moet gaan le Vir die dinge wat ek wil maar nooit sal sê Vir insecurities ontspoel vir my siel wat way te veel wil voel Vir die spasie tussen liefde en geluk Vir die blomme wat sal doodgaan as ek pluk Vir die toekoms die verlede en die Nou en vir alles wat ek eendag gaan berou 17 shots Nooit gedink dat ek jou so gou weer sien nie 17 shots Om en om en om die rondte is weer op my Slaan hom weg slaan hom weg Gooi hom terug gooi hom terug Laat hy val cheers vir eers Drink drink drink 17 shots Om myself te vind Vir nou vir nou is daar niks en niemand wat my spoed kan breek Vir nou vir nou sal ek doen net wat ek wil Vir nou vir nou is daar niks en niemand wat my spoed kan breek Vir nou vir nou sal ek glo net wat ek moet 17 shots Nooit gedink dat ek jou so gou weer sien nie 17 shots Om en om en om die rondte is weer op my 17 shots Nooit gedink dat ek jou so gou weer sien nie 17 shots Om en om en om die rondte is weer op my Slaan hom weg slaan hom weg Gooi hom terug gooi hom terug Laat hy val cheers vir eers Drink drink drink 17 shots Om myself te vind Om myself te vind Om myself te vind
Writer(s): Adolf Vorster, Christia Visser, Don Kelly Lyrics powered by www.musixmatch.com
instagramSharePathic_arrow_out