Credits

PERFORMING ARTISTS
Elvis Blue
Elvis Blue
Performer
Jake Odendaal
Jake Odendaal
Guitar
Thinus Odendaal
Thinus Odendaal
Drums
Ray Green
Ray Green
Guitar
COMPOSITION & LYRICS
Elvis Blue
Elvis Blue
Songwriter
PRODUCTION & ENGINEERING
Elvis Blue
Elvis Blue
Co-Producer
Jake Odendaal
Jake Odendaal
Producer

Lyrics

[Verse 1]
Hey Pa
Lanklaas gesels
Dink nog elke dag aan Pa
Al voel ek soms dis of ek met myself praat
Ek mis saam lag
Om die vuur in die aand voor ek gaan slaap
[Chorus]
Ek wil hê jy moet weet
My kar is skoon en ek kyk nog mooi na Ma
Ek bel haar elke aand
En as my kinders lag, dan sien ek jou weer daar
Jy's in elke glimlag
Ek mis jou, Pa
[Verse 2]
Hey Pa
Dis nes Pa gesê het
Hierdie wêreld bly klip hard
Maar die toekoms hoort aan die een wat aanhou glo
Wat aanhou loop
Daardie woorde gee my elke dag nog hoop
[Chorus]
Ek wil hê jy moet weet
My kar is skoon en ek kyk nog mooi na Ma
Ek bel haar elke aand
En as my kinders lag, dan sien ek jou weer daar
Jy's in elke glimlag
Ek mis jou, Pa
Jy's in elke glimlag
Ek mis jou, Pa
[Verse 3]
Ek verstaan nou soveel beter
Ek sien nou eers in kleur
Jy het alles opgeoffer
Jy het als vir my gegee
Nou stap ek deur die jare
En ek voel of ek stuk-stuk breek
Ek sal als doen vir my kinders
Om 'n goeie Pa te wees
Dis wat ek by Pa geleer het
Ja, dis wat ek by Pa geleer het
[Bridge]
Hey Pa
Ek sien jou weer
Sonder pyn en sonder seer
Die ewigheid is saam 'n soveel beter plek
Ek sal aanhou loop
Sal aanhou glo
Tot ek jou weer sien
[Outro]
Oh, in elke glimlag
Ek mis jou, Pa
In elke glimlag
Mis ek jou, Pa
In elke glimlag
Ek mis jou, Pa
In elke glimlag
Ek mis jou, Pa
Written by: Elvis Blue
instagramSharePathic_arrow_out

Loading...