album cover
Janie
album cover
Janie was released on May 30, 2025 by Select Musiek as a part of the album Janie - Single
May 30, 2025
LabelSelect Musiek
BPM125
Melodicness
Acousticness
Valence
Danceability
Energy

Music Video

Music Video

Lyrics

[Verse 1]
Daar’s ‘n meisie in my hart
Wat hom raak kan vat
Sy maak die manne mal
Met die perfekte lag
[Verse 2]
Haar oë is diamante, haar hare goud
Maar haar ja is die skaarste
Een in haar soort
[PreChorus]
Want almal hang weer aan haar lippe
Sy vang jou in haar ritme
Van elke woord
Want nog een soos sy is skaars
Haar naam gehoor en ek gaan myself verloor in haar lag
Want Janie sê nie ja nie
En ek kan nie help om vir haar te val
Gaan nie ophou vra nie
Jy sê nie ja nie
Want daai dimpels het my omkant gevang
Want jy weet elke woord uit haar mond, wil ek nog ‘n sekond
Aan haar lippe hang
Want Janie sê nie ja nie (Want Janie sê nie ja nie)
[Verse 3]
Daar’s ’n meisie in my kop
Wat my hart laat klop
As jy dink jy kom nader
Knip sy jou kort
[Verse 4]
Sy verdien die hele aarde
Sy weet dit goed
Is my kans dalk groter?
Want soort soek soort
[PreChorus]
Want almal hang weer aan haar lippe
Sy vang jou in haar ritme van elke woord
Want nog een soos sy is skaars
Haar naam gehoor en ek gaan myself verloor in haar lag
[Chorus]
Want Janie sê nie ja nie
En ek kan nie help om vir haar te val
Gaan nie ophou vra nie
Jy sê nie ja nie
Want daai dimpels het my omkant gevang
Want jy weet elke woord uit haar mond, wil ek nog 'n sekond
Aan haar lippe hang
Want Janie sê nie ja nie (Want Janie sê nie ja nie)
[Bridge]
Sien ons in ’n huis gemaak van hout
Hoe raak ons saam oud
Deur al die jare het ek net oë vir jou
Want jy wil ek vat en voorstel aan my ma
Sê net ja
[Chorus]
Maar Janie sê nie ja nie
En ek kan nie help om vir haar te val
Gaan nie ophou vra nie
Jy sê nie ja nie
Want daai dimpels het my omkant gevang
Want jy weet elke woord uit haar mond, wil ek nog 'n sekond
Aan haar lippe hang
Want Janie sê nie ja nie (Want Janie sê nie ja nie)
Want Janie sê nie ja nie
Written by: Petrus van Wyk, Ryk Kleinhans, Stephan van Huyssteen
instagramSharePathic_arrow_out􀆄 copy􀐅􀋲

Loading...