album cover
Trompie
162
Pop
Trompie was released on February 27, 2026 by MichaelLindtMusic as a part of the album Trompie - Single
album cover
Release DateFebruary 27, 2026
LabelMichaelLindtMusic
LanguageEnglish
Melodicness
Acousticness
Valence
Danceability
Energy
BPM106

Credits

PERFORMING ARTISTS
Michael Lindt
Michael Lindt
Vocals
COMPOSITION & LYRICS
Michael Lindt
Michael Lindt
Songwriter
PRODUCTION & ENGINEERING
Robin Kielly
Robin Kielly
Producer

Lyrics

Trompie en die Boksombende
Waar kom jy vandaan
Trompie en die Boksombende
Bring al jou pelle saam
Blikkies, Dawie, Rooie en Boesman, die brak
Hy sal jou byt as jy aan Trompie wil raak
Hy sal jou byt as jy aan Trompie wil raak
Jou ma het 'n sagte plekkie vir jou
Jou sussie maak asof sy niks van jou hou
Jou pa wil ook ook hê jy moet dink hy is kwaai
Maar jy kan hul maklik om jou pinkie draai
Trompie en die Boksombende
Waar kom jy vandaan
Trompie en die Boksombende
Bring al jou pelle saam
Blikkies, Dawie, Rooie en Boesman, die brak
Hy sal jou byt as jy aan Trompie wil raak
Hy sal jou byt as jy aan Trompie wil raak
Dawie was 'n regte slimkop, jy weet
En dit het altyd gelyk asof Blikkies iets eet
Rooie was groot en hy het niks gevrees
Maar jy was hul almal se kaptein gewees
Trompie en die Boksombende
Waar kom jy vandaan
Trompie en die Boksombende
Bring al jou pelle saam
Blikkies, Dawie, Rooie en Boesman, die brak
Hy sal jou byt as jy aan Trompie wil raak
Hy sal jou byt as jy aan Trompie wil raak
Al was jou mond ook hoe groot
Jou hartjie was klein
Jy sal vir altyd my hero bly
Trompie en die Boksombende
Waar kom jy vandaan
Trompie en die Boksombende
Bring al jou pelle saam
Blikkies, Dawie, Rooie en Boesman, die brak
Hy sal jou byt as jy aan Trompie wil raak
Hy sal jou byt as jy aan Trompie wil raak
Written by: Michael Lindt
instagramSharePathic_arrow_out􀆄 copy􀐅􀋲

Loading...