album cover
Bloedbroers
album cover
Bloedbroers was released on January 1, 2016 by Bok van Blerk Productions/Inhoud Huis Musiek as a part of the album Van De La Rey Tot Nou
January 1, 2016
LabelBok van Blerk Productions/Inhoud Huis Musiek
BPM109
Melodicness
Acousticness
Valence
Danceability
Energy

Lyrics

[Verse 1]
Neentien-vier-en-tagtig, ons was vyande gewees
Mekaar gerol daar by die fietsloots, jy was 'n doring in my vlees
Toe twee weke later was die oorlog verby
Ons het die witvlag gehys, 'n beter pêl kon ek nie kry
[Verse 2]
Ons was so reg soos reën, ons was so in soos gin
Kan jy glo dit is al jare, maar dis net die begin
Ons het bloedbroers gesweer met my eerste knipmes
Ek sou spoor sny as jy jou bok sou kwes
Bloed is dikker as water, vergeet, vergeet van die res
[Verse 3]
Ons het die beste jare uit mekaar gekry
Ek onthou nog hoe ons Kramer en Goosen uitbasuin
Al daai ou rugbybeserings met die tyd weer terug
Jy was jare lank my stut, ek was jou slot, ek het jou rug
[Verse 4]
Ons was so reg soos reën, ons was so in soos gin
Kan jy glo dit is al jare, maar dis net die begin
Ons het bloedbroers gesweer met my eerste knipmes
Ek sou spoor sny as jy jou bok sou kwes
Bloed is dikker as water, vergeet, vergeet van die res
[Verse 5]

[Verse 6]

Written by: Bok van Blerk, Christoph Kotze, Johan Vorster
instagramSharePathic_arrow_out􀆄 copy􀐅􀋲

Loading...