Lyrics

Dis n lekker jol vanaand Met n lekker boereband Tussen my en mamma Dan dans hy saam My eie stoutsie kind En almal lag En almal sing Die witblits die doen sy ding En eenkant sit hy stil en kyk Oom koos met sy kromsteelpyp Wikkel daai boude Wikkel daai boude Wikkel daai boude nou Met n hanne klap dan kyk ons gou Wie bo teen die dak kan trap Maar wikkel daai boude Wikkel daai boude Wikkel daai boude nou Met n hanne klap dan kyk ons gou Wie bo teen die dak kan trap Oom koos is regtig eerlik waar Nie neentig jare jonk Die pressie van die derde gus Is hy nou fris gesond Sy kinders is in bateljon En met sy vyfde vrou Sy jongste een daar innie hoek Die drink nog aan sy vrou Maar wikkel daai boude Wikkel daai boude Wikkel daai boude nou Met n hanne klap dan kyk ons gou Wie bo teen die dak kan trap O wikkel daai boude Wikkel daai boude Wikkel daai boude nou Met n hanne klap dan kyk ons gou Wie bo teen die dak kan trap En almal raas en almal praat Oom koos sit neer daai pyp En so wrintie waar jy moes dit sien Hoe kap oom koos dit uit Sy sening lyf n kobra slang Hy sal nooit n vark kan vang Die mense skrik en kyk verbaas Toe oom koos op sy hanne dans Wikkel daai boude Wikkel daai boude Wikkel daai boude nou Met n hanne klap dan kyk ons gou Wie bo teen die dak kan trap Maar wikkel daai boude Wikkel daai boude Wikkel daai boude nou Met n hanne klap dan kyk ons gou Wie bo teen die dak kan trap
Writer(s): Worsie Visser Lyrics powered by www.musixmatch.com
instagramSharePathic_arrow_out