Lyrics

Daar waar jy staan, daar wil ek bly Altyd gelukkig net ek en jy Sonder die vrees van al die ander My tassies gepak oppad na ons toekoms. En vra word gevra want nie en dis hoekom want ek het jou lief en jy het vir my. Die storms weg gevee en dinge mooi gemaak ek sien nou alles raak. Die lewe maak weer saak Want jy is jy. jy's beautiful verby Vasgevang in my Vasgevang in my Want jy is jy. jy's beautiful verby Vasgevang in my Vasgevang in my Daar waar jy le in stille gebed Hoor ek jou woorde hoe jy my red In hart en flees sal ek nooit verander Ons roete nog lank maar besige paai Volg net jou voetspore in al die draai Want ek het jou lief en jy het vir my Die gate toe gegooi en alles lyk weer mooi ek sien nou alles raak. Die lewe maak weer saak Want jy is jy. jy's beautiful verby Vasgevang in my Vasgevang in my Want jy is jy. jy's beautiful verby Vasgevang in my Vasgevang in my (Instemental) Want jy is jy. jy's beautiful verby Vasgevang in my Vasgevang in my Want jy is jy. jy's beautiful verby Vasgevang in my Vasgevang in my
Writer(s): Pierre Rossouw Lyrics powered by www.musixmatch.com
instagramSharePathic_arrow_out