Lyrics

Elke liewe pot kry mos sy deksel Ek weet daar is baie visse in die see Gee my net 'n kans my liefling Ek sal jou wys die beste nommer is twee Sê wat is rëen sonder 'n rëenboog Sout en peper hoort mos by mekaar Sonder lekker koffie is beskuit droog Ja alles is 'n paar So luister wat ek sê Wil niemand anders hê nie En alles wat jy ooit gesoek het Sal jy net hier kry Twee warm arms om jou vas te hou Twee donker oë om meer te staar na jou Twee lippe om aan joune vas te klou En vir nou of is dit ons Twee skouers wat jou lank sal dra Twee ore luister wanneer jy iets vra Twee hande waar op ek jou altyd dra En vir nou of is dit ons twee Sê my wat is die see sonder 'n huisie Dink net aan 'n kers sonder 'n vlam En hierdie woorde sonder wuisie Die son sonder die maan So luister wat ek sê Wil niemand anders hê nie En alles wat jy ooit gesoek sal jy net hier kry Twee warm arms om jou vas te hou Twee donker oë om meer te staar na jou Twee lippe om aan joune vas te klou En vir nou of is dit ons Twee skouers wat jou lank sal dra Twee ore luister wanneer jy iets vra Twee hande waar op ek jou altyd dra En vir nou of is dit ons twee Soos pa en kind En Kaap en wind En Adam sonder Eva Soos ek en jy En jou by my Twee warm arms om jou vas te hou Twee donker oë om meer te staar na jou Twee lippe om aan joune vas te klou En vir nou of is dit ons Twee warm arms om jou vas te hou Twee donker oë om meer te staar na jou Twee lippe om aan joune vas te klou En vir nou of is dit ons Twee skouers wat jou lank sal dra Twee ore luister wanneer jy iets vra Twee hande waar op ek jou altyd dra En vir nou of is dit ons twee Ja vir nou of is dit ons twee Ja vir nou of is dit ons twee
Writer(s): Johan Oberholzer Lyrics powered by www.musixmatch.com
instagramSharePathic_arrow_out