album cover
Ek Wonder
206
Rock
Ek Wonder was released on November 17, 2008 by David Gresham Records as a part of the album Engele Wat Skree (Special Edition)
album cover
Release DateNovember 17, 2008
LabelDavid Gresham Records
Melodicness
Acousticness
Valence
Danceability
Energy
BPM67

Credits

PERFORMING ARTISTS
Glaskas
Glaskas
Performer
COMPOSITION & LYRICS
Deon Meiring
Deon Meiring
Composer

Lyrics

[Verse 1]
Niks in hierdie wêreld kan ooit bevredig nie
Ek was vir te lank te tevrede
Niks wat ek sê is enigsins geregverdig nie
Maar die lewe is in elk geval glad nie regverdig nie
En ek wonder hoe kan ek vandag iets beteken
Net om môre sinneloos te wees
[Verse 2]
Ek't nooit besef hoe stukkend ek is nie
Totdat jy my hart kom oop krap het
En ek't nooit besef hoe onvoltooid ek is nie
Totdat jy my voltooi het en ek wonder hoe iemand dit weer sal kan doen
[Verse 3]
Ek't nooit vergeet bedoel toe ek gegroet het nie
Maar ek weet dit is soms moeilik om my te verstaan
Ek't gedink dis genoeg toe ek alles gee
Maar blykbaar het dit net soos die helfde gelyk
Ek wens daar was 'n manier om ander mense te help
Om te sien hoe my verduidlikings in die regte lewe behoort te lyk
[Verse 4]
Ek't nooit besef hoe stukkend ek is nie
Totdat jy my hart kom oop krap het
En ek't nooit besef hoe onvoltooid ek is nie
Totdat jy my voltooi het en ek wonder hoe iemand dit weer sal kan doen
[Verse 5]
Ek't nooit besef hoe stukkend ek is nie
Totdat jy my hart kom oop krap het
En ek't nooit besef hoe onvoltooid ek is nie
Totdat jy my voltooi het en ek wonder hoe iemand dit weer sal kan doen
Written by: Deon Meiring
instagramSharePathic_arrow_out􀆄 copy􀐅􀋲

Loading...