album cover
Doringboom
6,000
Rock
Doringboom was released on January 1, 2008 by Real Music Distribution as a part of the album Kry Persoonlikheid
album cover
Release DateJanuary 1, 2008
LabelReal Music Distribution
Melodicness
Acousticness
Valence
Danceability
Energy
BPM74

Music Video

Music Video

Credits

PERFORMING ARTISTS
Duskant Ombliksem
Duskant Ombliksem
Performer
COMPOSITION & LYRICS
Duskant Ombliksem
Duskant Ombliksem
Lyrics

Lyrics

[Verse 1]
Pieter jaag vir Sarie om die doringboom
Pieter jaag vir Sarie om die doringboom
Sarie sê vir Pieter hy moet dit nou stop
Sy is moeg om om die doringboom te hardloop
[Verse 2]
Maar Pieter jaag vir Sarie om die doringboom
Pieter jaag vir Sarie om die doringboom
Een aand toe sien Pieter sy lieflike gat
En verloor sy een been in 'n meerkat gat
[Verse 3]
Maar Pieter jaag vir Sarie om die doringboom op een been
Pieter jaag vir Sarie om die doringboom op een been
Sarie sê vir Pieter hy moet dit nou stop
Sy is moeg om om die doringboom te hardloop
[Verse 4]
Maar Pieter jaag vir Sarie om die doringboom op een been
Pieter jaag vir Sarie om die doringboom op een been
Een aand toe sien Pieter weereens sy gat
En verloor sy ander been in daai selfde meerkat gat
[Verse 5]
Maar Pieter jaag vir Sarie om die doringboom in 'n rolstoel
Pieter jaag vir Sarie om die doringboom in 'n rolstoel
Sarie sê vir Pieter hy moet dit nou stop
Anders gaan sy hom skiet in sy hardkoppige kop
[Verse 6]
Maar Pieter jaag vir Sarie om die doringboom in 'n rolstoel
Pieter jaag vir Sarie om die doringboom in 'n rolstoel
Toe skiet Sarie vir Pieter in sy kop
Uiteindelik het Pieter met sy kak gestop
[Verse 7]
Pieter lê daar in sy graf, ja
Hy't uiteindelik opgehou draf, ja
Sarie sit daar in haar kaia
Sy voel sleg, ja, sommer baie
Sy besluit om na die doringboom te loop
Toe sien sy daar dis Pieter se spook, ja
[Verse 8]
En Pieter jaag vir Sarie om die doringboom
Pieter jaag vir Sarie om die doringboom
Sarie kan Pieter nie stop nie
Pieter het nie 'n kop nie
Sarie kan Pieter nie stop nie
[Verse 9]
Die doringboom
Die doringboom
Die doringboom
Die doringboom
Written by: Duskant Ombliksem
instagramSharePathic_arrow_out􀆄 copy􀐅􀋲

Loading...